У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe om Nagmaal te bedien? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Volg Jesus Tree vir Tree tot op die kruis: Palmsondag: Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne op `n donkie se rug. Maandag: Jesus reinig die tempel. Dinsdag: Jesus leer die dissipels – Hy is die koringkorrel wat in die grond moet val. Woensdag: Maria salf Jesus se voete met olie. Donderdag: Jesus bid in Getsemane en Judas se soen verraai Jesus. Vrydag: Jesus word gemartel en gekruisig en sterf. Saterdag: Jesus is dood. Die dissipels kruip weg. Sondag: Hy het opgestaan! Hy het opgestaan! Ons Jesus het opgestaan! • Lydensweek