• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Hoor en Bewaar! Luk скачать в хорошем качестве

Hoor en Bewaar! Luk 2 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Hoor en Bewaar! Luk
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Hoor en Bewaar! Luk в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoor en Bewaar! Luk или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Hoor en Bewaar! Luk в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Hoor en Bewaar! Luk

Die hoor en doen van God se Woord is belangriker as die ervaring van bloedbande. Al ons ervarings, al ons emosies, al ons gevoelens is ondergeskik aan die een ervaring. Ons kan dit ook 'n ervaring van Woordgehoorsaamheid noem. Woordgehoorsaamheid bepaal wie deel is van huisgesin van God en wie nie. Woordverkondiging: Luk 11:14-32 Ds Gustav Opperman, GK Colesberg. Ons kan oor die algemeen 2 soorte kerkgangers onderskei: Daar is diegene wat 'n teken-ervaring soek en daar is diegene wat 'n preek-ervaring soek Diegene wat 'n teken-ervaring soek sal jy vind by die saamtrekke waar daar wonders ge-adverteer word: Siekes sal genees word Goudstukke sal uit die niet verskyn Mense sal agteroorval en onbeheersd begin lag. Die gereformeerdes het tradisioneel 'n groter behoefte aan 'n preekervaring. Daar is preke wat ons jare lank kan onthou. Daar is predikers wie se preekbundels oor baie jare gebruik word. Preek en Prediker-bespreking is normale kerklike praktyk. Predikante word dikwels beroep op grond van hulle preekvermoëns. By ons gaan die Woordverkondiging immers voorop. Bron: Lukas 11:14-32 Teks: Luk 11:27,28 En terwyl Hy dit spreek, het 'n vrou uit die skare haar stem verhef en vir Hom gesê: Salig is die skoot wat U gedra het, en die borste wat U gesoog het. En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar. Tema: Woordervaring en Woordbewaring Psalms: 36:2; 119:33,39; 25:2,4; 43:3,4 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Jesus, my Bemaking Mat 1 Ds Gustav Opperman GK Suidkus @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Jesus, my Bemaking Mat 1 Ds Gustav Opperman GK Suidkus @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • 'n Skat in die hemel Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    'n Skat in die hemel Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Feesmens - Onthaal 6 дней назад
    Feesmens - Onthaal
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • ⚡️ Зеленский запросил переговоры с Путиным || Срочная эвакуация в Украине 1 день назад
    ⚡️ Зеленский запросил переговоры с Путиным || Срочная эвакуация в Украине
    Опубликовано: 1 день назад
  • Die Wonderbare Raadsman se boodskap kan nie geïgnoreer word nie. (Mt. 7:24-29) Ds. Schalk Strauss. 3 недели назад
    Die Wonderbare Raadsman se boodskap kan nie geïgnoreer word nie. (Mt. 7:24-29) Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Богослужение || 31.12.2025 Трансляция закончилась 14 часов назад
    Богослужение || 31.12.2025
    Опубликовано: Трансляция закончилась 14 часов назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Господе Исусе Христе, Сине Божији, помилуј ме грешног 9 месяцев назад
    Господе Исусе Христе, Сине Божији, помилуј ме грешног
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • 1 Miljoen red SA? Waar is julle geloof? Luk 8 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 8 лет назад
    1 Miljoen red SA? Waar is julle geloof? Luk 8 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Трамп очень зол/Медведев о «конце» Зеленского/Вагенкнехт и образ врага/Казахстан против ЛГБТ 22 часа назад
    Трамп очень зол/Медведев о «конце» Зеленского/Вагенкнехт и образ врага/Казахстан против ЛГБТ
    Опубликовано: 22 часа назад
  • ТЦК дали приказ о полной мобилизации: всех в розыск, облавы, обыски машин 19 часов назад
    ТЦК дали приказ о полной мобилизации: всех в розыск, облавы, обыски машин
    Опубликовано: 19 часов назад
  • Die Vredevors bevry vyande van God tot 'n lewe van verheerliking (Luk 2:8-20). Ds. Schalk Strauss. 6 дней назад
    Die Vredevors bevry vyande van God tot 'n lewe van verheerliking (Luk 2:8-20). Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Утреннее правило утренние молитвы 13 лет назад
    Утреннее правило утренние молитвы
    Опубликовано: 13 лет назад
  • Ростислав Ищенко. Ответ на атаку ВСУ по резиденции Путина, переговоры по Украине и мины в Прибалтике 1 день назад
    Ростислав Ищенко. Ответ на атаку ВСУ по резиденции Путина, переговоры по Украине и мины в Прибалтике
    Опубликовано: 1 день назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • КЛАДБИЩЕ ВСУ. ПОТЕРИ ВСУ В КУПЯНСКЕ ОГРОМНЫ 💥Военные Сводки 31.12.2025 19 часов назад
    КЛАДБИЩЕ ВСУ. ПОТЕРИ ВСУ В КУПЯНСКЕ ОГРОМНЫ 💥Военные Сводки 31.12.2025
    Опубликовано: 19 часов назад
  • Hy is altyd beskikbaar Luk 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    Hy is altyd beskikbaar Luk 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5