У нас вы можете посмотреть бесплатно Nuwe dissipels: Wat is 'n Christen или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Aanbieders: Marnix Boersema, Jonker Venter, Gerhard van Rhyn, Jaco de Beer Daar kom toenemend mense tot bekering wat nie in tradisionele gereformeerde verbondshuise opgegroei het nie, en die getalle van gereformeerde verbondskinders neem toenemend af. Lidmate van kerke het vandag ook nie meer dieselfde vlak van bybelkennis as vroeër nie. Die fokus van hierdie reeks is dus die kernsake van die christelike geloof. Wat is daardie kernsake van die christelike geloof volgens die apostoliese geloofsbeleidenis? Hoe lyk ons christen landskap deesdae, en wat ontbreek? 01:26 Dissipelskap vir nuwe gelowiges 06:00 Hoe lyk hedendaagse nuwe gelowiges? 20:10 Wat is 'n christen? 25:00 Wedergeboorte 32:40 Genade in praktyk Skrifverwysings: Rom 10:9, Rom 1:18-19, Hand 4:13, Luk 9:23 https://www.scriptura.co.za/2025/01/n... Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."