У нас вы можете посмотреть бесплатно Nuwe Dissipels: Die laaste dae или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Aanbieders: Marnix Boersema, Jaco de Beer, Jan-Louis Lee en Gerhard van Rhyn Wat gebeur met jou as jy doodgaan? Is daar lewe na die dood? Verdien almal om gered te word? Wat is die eindbestemming van die gelowige en die ongelowige? Wat is die hemel en die hel, en wie heers oor dit? Wat gaan gebeur met die laaste oordeel, en vir wie is die poel van vuur? 02:00 Nuwe Dissipels: Die laaste dae 03:15 Twee eindbestemmings en die wanpersepsies 11:00 Waarheen is Jesus na Sy sterwe? 15:00 Wie word met die wederkoms uit die dood opgewek? 23:20 Die finale oordeel - boeke van die gewete 25:50 Die gelowige se hoop en troos 36:25 Vir wie is die poel van vuur Skrifverwysings: Apostoliese Geloofsbelydenis, Matt 10:28, Westminster Catechism, Heb 9:27, Luk 16:19-31, 1 Tess 4, Op 4, 5 en 13, Heidelbergse Kategismus Sondag 1-7 en 19, Nederlandse Geloofsbelydenis art 29 en 37, Op 21:4, Rom 8, Op 20:10-15. https://www.scriptura.co.za/2025/05/n... Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."