У нас вы можете посмотреть бесплатно Nuwe Dissipels: Gebed или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Aanbieders: Gerhard van Rhyn, Marnix Boersema, Jonker Venter en Jaco de Beer Hoekom praat christene met God? Waarom beveel God dat Sy kinders bid en aanbid? Wat gebeur as christene bid? Hoe en waarvoor mag ons bid? Is daar krag in gebed? Waarvoor moet ons oplet om die eer van God voorop te stel? Wat is die hooffokus van gesprek met God eintlik? 00:36 Nuwe Dissipels - Gebed 02:19 Wat is gebed? (vee stilte uit na 1:30, asook die lang stilte tussen 2 3n 3, 07:50 Hoe bid ek, en wat is my ingesteldheid? 10:28 Calvyn se 4 riglyne vir gebed 14:40 Maniere en metodes om te bid 21:15 Wat beteken dit om in die Gees te bid? 24:20 Waarom is gebed nodig vir die kind van God? 25:10 Waarvoor moet ons bid? 31:20 Waarom kan ons bid? 33:35 Wat beteken dit om in die naam van Jesus Christus te bid? Skrifverwysings: Matt 4:4, Deut 8:3, Joh 14:14, Joh 15:16 en Joh 16:24, Matt 67, Luk 19:9-14, Heb 11:6, Open 5 en 6, Jud 1:20, Ef 6:19, Heidelbergse Kategismus Sondag 45, Fil 4, Gal 4:6, Heb 4:16. Webtuiste skakel: https://www.scriptura.co.za/2025/04/n... Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast... Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za Like ons blad op Facebook — / scripturaweb Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."