У нас вы можете посмотреть бесплатно Die TOV van God of mens | Invloed word 4 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die gedruis en gemaal van die wêreld is so hard, dat ons die TOV van God so maklik mis. Ons het verleer om stil te kan wees voor die Here. Nooi God in. Nooi Hom in jou gesprekke, in jou dag en in jou besluite. Is jy bereid om oor te gee aan God, en jou kamp skoon te maak van sonde sodat jy weer God se goedheid kan ervaar? Boodskap deur Nadja Cilliers ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: / invloedkerk ▬ Inhoud van hierdie video ▬▬▬▬▬▬▬▬▬▬ 0:00 - Inleiding. 01:12 - Die TOV van God of mens. 01:54 - Waaraan dink jy as jy dink aan die TOV van God? 04:25 - Is God werklik goed? 10:00 - Aanhouer wen! 13:12 - Vertrou jy nog? 16:04 - Aanbid jy nog die Here? 20:13 - Wie sit op die troon van jou hart? 22:20 - U maak my braaf. 25:50 - God is goed. #Jesus #kerk #Invloedkerk #GodvanTOV #2024 #goedheid