У нас вы можете посмотреть бесплатно JACOBUS - Gat In Jou Sak (Amptelike Musiekvideo) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister 'Gat In Jou Sak' hier: https://JACOBUS.lnk.to/GatInJouSak Volg vir JACOBUS op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/share/16NaAR... Instagram: / jacobusmusiek TikTok: / jacobusmusiek ____________________ Lirieke: Ek sit en dink aan wat ek Nou vir iemand kan gee Ek sien my asem want ek Hou van staan in die reën Wat as ek als Op n hoop gooi en uitgee As ek my sak leeg maak Sal dit beter wees? Dalk ontmoet ek iemand Wat dit vol sal maak Want Soms raak mens moeg van by Die venster uitkyk oor die see Dan gaan Jy uit op Stellenbosch Besluit dat jy weer wil probeer En dan raak jy verlief Gaan drink koffie of iets Jy’s gelukkig vir maande op een Maar as jy weer kan sien En jou oë uitvee, is sy weg Deur Die gat in jou sak Wat doen n ou wat Als verloor wat hy vind Wat doen n ou wat Als bedink wat hy sing As beter word, verbeter word Kon als vir ewig beter saam met jou wees Maar Soms raak mens moeg van by Die venster uitkyk oor die see Dan gaan Jy uit op Stellenbosch Besluit dat jy weer wil probeer En dan raak jy verlief Gaan drink koffie of iets Jy’s gelukkig vir maande op een Maar as jy weer kan sien En jou oë uitvee, is sy weg Deur Die gat in jou sak In jou sak In jou sak In jou sak Soms raak mens moeg van by Die venster uitkyk oor die see Dan gaan Jy uit op Stellenbosch Besluit dat jy weer wil probeer En dan raak jy verlief Gaan drink koffie of iets Jys gelukkig vir maande op een Maar as jy weer kan sien En jou oë uitvee, is sy weg Deur Die gat in jou sak In jou sak In jou sak In jou sak