У нас вы можете посмотреть бесплатно Wêreldwys | Van vrede na Trump se departement van oorlog | Ep. 63 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie simboliese skuif wys hoe die VSA homself nie meer net as ʼn verdedigende mag sien nie, maar toenemend as ʼn land wat bereid is om konflik aan te gaan ter wille van sy eie belange en dié van sy bondgenote. Terselfdertyd het China dit duidelik gemaak dat hy nie langer deur Westerse militêre oorheersing geïntimideer gaan word nie. Met toenemende tegnologiese vernuf en ʼn magtige weermag begin Beijing openlik wys dat die Chinese reus nie konflik vrees nie. 00:00 Van verdediging na oorlog 06:29 Die VSA se oorlog in die diens van vrede 09:01 China vrees nie geweld nie 12:05 Strategiese verandering na oorlogsgereedheid 18:28 Trump se staatsbesoek aan die VK 21:43 Politieke uitdagings in die ontwikkelde wêreld 27:55 Die toekoms van demokrasie in die wêreld