У нас вы можете посмотреть бесплатно KSM Erediens | 31 Des. 2020 | Oujaarsdiens или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Aan die einde van 2020 wil jy vir almal sê, "Mag 2021 net 'n beter jaar wees as 2020." Maar hoe lyk 'n gelowige se voorspoedige (goeie) lewe? Jy wil nie opeindig met 'n grafopskrif van: “Hier lê 'n dreigement. Hy wou nog vir die Here lewe toe is hy dood,” nie. Uit Galasiërs 6:7-10 deel Stephan Joubert met ons op hierdie KSM aanlyn erediens hoe om nie 'n dreigement in 2021 te wees nie, maar 'n goedgeleefde lewe te leef. Laai die preek hier af: / multimedia-ksm Subscribe op KSM se YouTube-kanaal: https://www.youtube.com/user/kerksond... Volg KSM om op hoogte te bly: Facebook: / kerksondermure Instagram: / kerksondermure Webwerf: https://ksm.co.za/