• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020 скачать в хорошем качестве

Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Wat kan ek glo, oor genesing? | Erediens, 2 Augustus 2020

Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / tommie@kg.org.za 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / jonathan@kg.org.za 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / edohan@kg.org.za 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / darius@kg.org.za 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / nico@kg.org.za 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / koos@kg.org.za Marius Malan: marius@kg.org.za Riaan Pelser: 082 775 7147 / riaan@kg.org.za Gebedsversoeke - navrae@kg.org.za PREEKNOTA: 1. ’n Tyd waar almal bewus is van siekte 2. Vir watter siekte is jy bang? Drie moontlike siektes: fisiese, geestelike en emosionele siekte 1 Korintiërs 12:8-10 (NLV) 8Aan die een gee die Gees die bekwaamheid om goddelike wysheid te verkondig, aan ’n ander gee Hy die gawe van spesiale kennis. 9Aan iemand anders gee hierdie selfde Gees ’n heel besondere geloof, aan nog een gee Hy gawes van genesing, 10aan ’n volgende een die vermoë om wonders te verrig, aan ’n ander die gawe van profesie, aan nog een die vermoë om te onderskei tussen geeste, aan iemand anders die gawe van praat in tale, aan nog een die bekwaamheid om die tale uit te lê. 3. Wat het ons siek gemaak? a) Siek gebore Romeine 5:12( NLV) 12Toe Adam gesondig het, het sonde in die wêreld ingekom en deur Adam se sonde ook die dood. En so het die dood tot alle mense deurgedring, want almal het gesondig. b) Dinge wat ons gedoen het Jakobus 1:13-15 (NLV) 13Wanneer iemand iets verkeerds wil doen, moet hy nie sê: ”God verlei my” nie. Ons weet mos God kan nie verlei word om verkeerd te doen nie, en Hý verlei ook niemand nie. 14Ons eie sondige begeertes beproef ons, sleep ons saam en verlei ons. 15As ons sondige begeertes eers bevrug geraak het, is sonde die babatjie wat gebore word. En as hierdie babatjie kans kry om volwasse te word, gee dit geboorte aan die dood. c) Dinge wat ander gedoen het 4. Hoe wil Jesus jou gesond maak? Johannes 5:1-7 (NLV) 1Hierna het daar ’n groot fees van die Jode plaasgevind. Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan. 2By Skaappoort in Jerusalem is daar ’n waterbad wat in Hebreeus Betesda genoem word. Dit het vyf onderdakpilaargange gehad 3waar daar ’n menigte gestremdes gelê het: blindes, kreupeles en lammes. 5Onder hulle was daar ’n sekere persoon wat al 38 jaar lank siek was. 6Jesus het hom daar sien lê en was bewus daarvan dat hy geruime tyd al siek was. Hy vra hom toe: ”Wil jy graag gesond word?” 7Die sieke het Jesus geantwoord: ”Meneer, ek het niemand naby my om my in die waterbad te tel wanneer die water geroer word nie; en terwyl ek nog naderkom, gaan iemand anders voor my in.” Johannes 5:8-9 (NLV) 8Jesus sê toe vir hom: ”Staan nou op, tel jou slaapmatjie op en loop!” 9Onmiddellik het die man gesond geword, sy slaapmatjie opgetel en begin loop. Op daardie dag was dit die Sabbat. Johannes 5:13-14 (NLV) 13Die man wat gesond geword het, het nie geweet wie dit is nie, want Jesus het weggegaan omdat daar ’n groot skare op die plek saamgedrom het. 14Hierna loop Jesus hom toe in die tempel raak en sê vir hom: ”Kyk, jy is genees. Moenie verder sonde gaan doen nie sodat daar nie iets ergers met jou gebeur nie.” 5. Is jy gereed vir jou genesing? Matteus 9:10-13 (NLV) 10Matteus het toe ’n groot ete aangebied en, werklikwaar, baie van sy medetollenaars en ander berugte sondaars het gekom en die tafel met Jesus en sy dissipels gedeel. 11Toe die Fariseërs dit agterkom, vra hulle vir Jesus se dissipels: ”Hoe kan julle leermeester met sulke immorele karakters saameet?” 12Toe Jesus dit hoor, sê Hy: ”Gesonde mense het die dokter nie nodig nie; die siekes wel. 13Gaan leer wat dit beteken as die Skrifwoord sê: ’Ontferming is vir My baie belangriker as offerandes.’ Ek het gekom om sondaars na die koninkryk te nooi, nie mense wat dink dat hulle alreeds goed genoeg is nie.”

Comments
  • Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skouerskuur | Erediens, 13 September 2020 5 лет назад
    Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skouerskuur | Erediens, 13 September 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Hillsong Worship's Ultimate Praise Collection 2026 🙏Hillsong's TOP 2026 Hits You Need to Hear NOW Трансляция закончилась 13 часов назад
    Hillsong Worship's Ultimate Praise Collection 2026 🙏Hillsong's TOP 2026 Hits You Need to Hear NOW
    Опубликовано: Трансляция закончилась 13 часов назад
  • Wat kan ek glo, oor of mense kan verander? | Erediens, 26 Julie 2020 5 лет назад
    Wat kan ek glo, oor of mense kan verander? | Erediens, 26 Julie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Soulful R&B Vibes 💖 Smooth Love Songs & Emotional Chill Mix for the Heart 4 месяца назад
    Soulful R&B Vibes 💖 Smooth Love Songs & Emotional Chill Mix for the Heart
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Lynette Beer 4 Ankers 3 года назад
    Lynette Beer 4 Ankers
    Опубликовано: 3 года назад
  • Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word Трансляция закончилась 2 дня назад
    Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • Ks. Piotr Pawlukiewicz Wielki Post - czas powrotu do samego siebie 7 дней назад
    Ks. Piotr Pawlukiewicz Wielki Post - czas powrotu do samego siebie
    Опубликовано: 7 дней назад
  • Hoekom word jy siek 2 года назад
    Hoekom word jy siek
    Опубликовано: 2 года назад
  • Amazing Grace – Gentle Southern Country Gospel Hymn | Redemption & Peaceful Worship 5 часов назад
    Amazing Grace – Gentle Southern Country Gospel Hymn | Redemption & Peaceful Worship
    Опубликовано: 5 часов назад
  • Raak deel van die revolusie - Revolusie | Erediens, 7 Junie 2020 5 лет назад
    Raak deel van die revolusie - Revolusie | Erediens, 7 Junie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Wat kan ek glo, oor of my verhouding met God gesond is? | Erediens, 19 Julie 2020 5 лет назад
    Wat kan ek glo, oor of my verhouding met God gesond is? | Erediens, 19 Julie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Известные христианские песни🎶 10 песен 3 недели назад
    Известные христианские песни🎶 10 песен
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Hart werk - Liefde is nie genoeg nie Трансляция закончилась 9 дней назад
    Hart werk - Liefde is nie genoeg nie
    Опубликовано: Трансляция закончилась 9 дней назад
  • 100 первых глаголов Иврита. Которые дают в ульпане. 11 дней назад
    100 первых глаголов Иврита. Которые дают в ульпане.
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Gas Spreker | Israel Taylor | LCF Gemeente Трансляция закончилась 2 года назад
    Gas Spreker | Israel Taylor | LCF Gemeente
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • Romantic Slow Blues for Cozy Evenings – Intimate Vibes 2 дня назад
    Romantic Slow Blues for Cozy Evenings – Intimate Vibes
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Наследник благодати 20 часов назад
    Наследник благодати
    Опубликовано: 20 часов назад
  • HALLELUJAH CHALLENGE || FEB 2026 || DAY 16 Трансляция закончилась 3 часа назад
    HALLELUJAH CHALLENGE || FEB 2026 || DAY 16
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 часа назад
  • Goddelike rigting - Kompas Verjaarsdag | Erediens, 31 Januarie 2021 5 лет назад
    Goddelike rigting - Kompas Verjaarsdag | Erediens, 31 Januarie 2021
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Монстры, нападающие на наших дочерей | Доктор Хизер Холлеман 1 день назад
    Монстры, нападающие на наших дочерей | Доктор Хизер Холлеман
    Опубликовано: 1 день назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5