У нас вы можете посмотреть бесплатно Shakira Peach - Lewe Vir Jou (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Lewe Vir Jou" by Shakira Peach. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/LeweVirJou Follow Shakira Peach on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - https://www.instagram.com/shakirapeac... TikTok – https://www.tiktok.com/@shakirapeach?... Select Website – https://selectmusiek.co.za/shakira-pe... DOP/Editing/Grading - Stephan van Huyssteen Set dressing - Blyde Smit & Shakira Peach Lewe vir jou ‘n Dagbreek, nog ‘n hartbreek Vir ‘n oomblik Jy’s myne, ek’s joune Vir ‘n oomblik Ek onthou nog al die koppies en jou bier Ooh hoekom doubt jy Al die sonskyn? Maak oop jou siel Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring Oee Ahh oe Ek lewe Verstaan weer van droom & van vrede Die vreugde van leef in die hede Baby, ek is hier vir ‘n rede ‘n Boodskap, nog ‘n vriendskap Genoeg vir my (Hey hey hey) Net God weet wat ek vir jou sal gee En jy verdien soveel meer Ek wens jy kon sien Die liefde hier sien En hoe ek vir dit lewe Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring Oee Ahh oe Ek lewe Verstaan weer van droom & van vrede Die vreugde van leef in die hede Baby, ek is hier vir ‘n rede Maak oop jou deur, ek’s hier buite Kom haal my weer, en sien die feite Ek’s lief vir jou Ek lewe vir jou Ooh ooh ooh Ooh ooh ooh ooh Ek lewe Gemaak om na liefde te strewe Op vlerke van vriendskap te swewe Sonder vrae oor wat môre mag bring Oee Ahh oe Ek lewe Verstaan weer van droom & van vrede Die vreugde van leef in die hede Baby, ek is hier vir ‘n rede Jy’s my rede om te lewe Music video by Shakira Peach performing Lewe Vir Jou (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd ShakiraPeach #LeweVirJou