У нас вы можете посмотреть бесплатно Laerskool Sanddrift 2025 - Hoendervleis Oomblikke ter Ere van die Koning! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Laerskool Sanddrift bied altyd die mees hartroerende konserte aan, en hierdie keer het hulle dit weer reggekry! 'n Pragtige Kersspel wat die verhaal van Jesus uitbeeld - en ons harte het gesmelt! Die leerders was weereens UITSTEKEND en het gesorg vir hoendervleis oomblikke van die begin tot die einde! Van die wyse manne tot die heilige familie - elke kind het hul rol met soveel passie en toewyding vervul! Dit alles ter ere van die Koning! Hierdie is net 'n kort voorskou van die pragtige produksie - die volle video met al die hartroerende oomblikke kom binnekort!📹 HOE OM TE BESTEL: Bestel asseblief jou afskrif by die skool kantoor. ✅ USB beskikbaar ✅ Google Drive links beskikbaar👉 Volg ons vir die vol video wat later vrygestel word! Skole en kerke: Wil julle ook julle konserte of ander geleenthede, selfs bemarking video professioneel vasgevang wil hê? Vlakvark Productions spesialiseer in skool produksies wat elke kosbare oomblik bewaar! ✅ Professionele multi-kamera dekking ✅ Kristalhelder klank en beeld ✅ USB of Google Drive lewer ✅ Bekostigbare skooltariewe ✅ Elke kind se oomblik vasgevang! 📞 WhatsApp of Skakel: 0722359044 📧 Epos: info@vlakvarkproductions.co.za 🌐 Website: www.vlakvarkproductions.co.za Baie dankie Laerskool Sanddrift vir hierdie pragtige getuienis! #LaerskoolSanddrift #Kersspel #NativityPlay #HoendervleisOomblikke #TerEreVanDieKoning #VlakvarkProductions #SkoolProduksie #KersKonsert #JesusVerhaal #HartroerenderKonsert #SkoolGebeure #TrotseOuers #KersBoodskap