• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Weet Julle Nie? скачать в хорошем качестве

Weet Julle Nie? 7 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Weet Julle Nie?
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Weet Julle Nie? в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Weet Julle Nie? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Weet Julle Nie? в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Weet Julle Nie?

In 'n tyd waarin onsekerheid en vrees so maklik in ons vatplek kry, is die enigste konstante waarin ons kan vasklou, God se Woord. Tydens vandag, 8 Oktober 2018, se preek, was een van die teksverse en God se belofte uit Jesaja 40:28. "Weet julle nie, het julle nie gehoor nie? Die Here is God vir altyd, Hy het die hele wêreld gemaak. Hy word nie moeg nie en Hy rus nie, en niemand kan weet hoeveel die Here weet nie." Tydens Bybelstudie hierdie week, het ek ook Matteus 10:29 oor die mossies weer raakgelees, maar daar was 'n storie wat daarmee gepaardgaan. Die storie vertel hoe die twee mossies op die ou Suid-Afrikaanse eensent muntstuk beland het. Ek het die storie probeer verifieer deur na verskillende bronne te verwys op die internet, maar ek kon geen historiese bronne vind wat die storie bevestig het nie. Ek aanvaar dit is oorvertel, maar ek deel dit tog hier. Hierdie weergawe kom van die webtuiste www.randcoin.co.za. The sparrows depicted on the 1 c coin of 1965 are Cape Sparrows. Their distribution is confined to South Africa and Namibia. The story of the origin of the sparrows on the 1 cent coin has been told in a number of texts. Although difficult to verify using written historical records, the use of the sparrows apparently has its origins during the South African War of 1899 to 1902. The conditions in the concentration camps were so harsh and the women and children detained in these camps had a continuous battle for survival. After the war, some of the survivors visited the farm of the Free State President M T Steyn, Onze Rust, near Bloemfontein. There they lobbied Mrs Steyn that if South Africa ever minted its own coins, the two sparrows should appear on the smallest denomination coin in remembrance of victims and survivors of the concentration camps. The person assumed to have suggested the sparrow design to Mrs Steyn was Jacoba Marais from the farm Vlakfontein near Bloemfontein, referring to the biblical sparrows in a verse taken from the Dutch Bibles of the time, Matthew10:29. The verse read as follows, " Worden niet twee musjes om een penningsken verkocht? En niet een van deze zal op de aarde vallen zonder uw Vader." The general English translation from the Dutch would be " Will not two sparrows be sold for a penny? And none of these will fall on the earth without your Father." Hier is nog 'n weergawe van die storie soos vertel op bvv.bybelmedia.org.za. Skynbaar het ‘n boerevrou, Anette Marais, meer as ‘n honderd jaar gelede agter die hoë draad van ‘n konsentrasiekamp haar medekampgenote een oggend uit die Bybel probeer troos en bemoedig. Die vorige nag het sy in haar gebede gesmeek dat haar God tog aan haar ‘n boodskap sal gee. Haar teks vir die oggend was Matteus 10:29 wat handel oor God se sorg vir die geringstes, met name die mossies van die veld. Dit was terwyl sy besig was om dié woorde te lees toe die onverwagse gebeur het. Uit die bloute het daar op daardie oomblik skielik ‘n vaal klein mossie op haar skouer kom sit. Almal teenwoordig was met verbasing en verwondering gevul. Hulle kon nie anders as om hierin ‘n teken van hoop te sien nie – die hoop dat God in hierdie uitsiglose situasie steeds by hulle sal wees en vir hulle sal sorg, net soos vir die klein mossies. Trouens, in die maande wat gevolg het, het die mossie die simbool van hoop geword waaraan die vroue van die konsentrasiekamp in Bethulie vasgehou het. Ná die oorlog in 1902 het Anette Marais as oorlewende op pad terug huis toe die storie aan ‘n invloedryke vriendin vertel. Sy het dit weer aan Generaal Jan Smuts oorvertel. Die gevolg was dat die teken van die mossie in 1923 op die land se kleinste muntstuk verskyn het. Selfs al verskyn die simbool vandag nie meer op enige muntstuk nie, bly die boodskap daarvan staan. Dit is dat die God van die Bybel na ons omsien, maak nie saak hoe gering en weerloos ons is nie. Hierdie teksvers het meer as 'n 100 jaar gelede aan mede Suid-Afrikaners hoop gebring, en in hierdie tyd wat ons hoop so nodig het, herinner hierdie liedjie ons dat ons hoop en vertroue in God nooit moet beskaam nie.

Comments
  • Die Aarde Juig 4 года назад
    Die Aarde Juig
    Опубликовано: 4 года назад
  • Что на самом деле ел Иисус? Израиль с Алинe 7 дней назад
    Что на самом деле ел Иисус? Израиль с Алинe
    Опубликовано: 7 дней назад
  • Ракетный удар НАТО вглубь России / Военный ответ Москвы 1 день назад
    Ракетный удар НАТО вглубь России / Военный ответ Москвы
    Опубликовано: 1 день назад
  • ¿ЗНАК ОТ БОГА? То, что ТОЛЬКО ЧТО произошло в США, потрясло верующих! Иисус возвращается? 6 дней назад
    ¿ЗНАК ОТ БОГА? То, что ТОЛЬКО ЧТО произошло в США, потрясло верующих! Иисус возвращается?
    Опубликовано: 6 дней назад
  • В чем Опасность пятидесятничества 4 дня назад
    В чем Опасность пятидесятничества
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Лукашенко вскрыл ужасающие факты / Минобороны объявило мобилизацию / Совбез в отчаянии / BYстро.NEWS 1 день назад
    Лукашенко вскрыл ужасающие факты / Минобороны объявило мобилизацию / Совбез в отчаянии / BYстро.NEWS
    Опубликовано: 1 день назад
  • христианские песни
    христианские песни
    Опубликовано:
  • You Will Save (Ps.91) - Kenneth and Karen Woodward 5 лет назад
    You Will Save (Ps.91) - Kenneth and Karen Woodward
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Natalie Grace – Yahweh I Will Adore You (Powerful Worship Song) 7 дней назад
    Natalie Grace – Yahweh I Will Adore You (Powerful Worship Song)
    Опубликовано: 7 дней назад
  • JAUNYSTĖS SODAS 4 дня назад
    JAUNYSTĖS SODAS
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Oorwin - Kenneth en Karen Woodward 5 лет назад
    Oorwin - Kenneth en Karen Woodward
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 15 Февраля , 2026 - Вера и ложные стереотипы - Пастор Александр Шевченко Трансляция закончилась 3 дня назад
    15 Февраля , 2026 - Вера и ложные стереотипы - Пастор Александр Шевченко
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 дня назад
  • 🎼 О небо, голубое небо / Христианские душевные песни ✨ 2 месяца назад
    🎼 О небо, голубое небо / Христианские душевные песни ✨
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Who You Say I Am (Lyric Video) - Hillsong Worship 7 лет назад
    Who You Say I Am (Lyric Video) - Hillsong Worship
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Adele × Jelly Roll - HE DIDN’T GIVE UP ON ME (2026 AI Gospel Soul Duet) 5 дней назад
    Adele × Jelly Roll - HE DIDN’T GIVE UP ON ME (2026 AI Gospel Soul Duet)
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Danielius: Nuo ko prasideda tarnystė | Vienas balsas 4 дня назад
    Danielius: Nuo ko prasideda tarnystė | Vienas balsas
    Опубликовано: 4 дня назад
  • В ПОТОКЕ ЛЮБВИ | Worship Mix 1 месяц назад
    В ПОТОКЕ ЛЮБВИ | Worship Mix
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • U Is My Vrede - Kenneth en Karen Woodward 5 лет назад
    U Is My Vrede - Kenneth en Karen Woodward
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Лучшие Христианские Песни  |  60 минут 12 дней назад
    Лучшие Христианские Песни | 60 минут
    Опубликовано: 12 дней назад
  • Инструментальная Музыка Поклонения | Присутствие Бога, Мир и Исцеляющая Медитация 7 дней назад
    Инструментальная Музыка Поклонения | Присутствие Бога, Мир и Исцеляющая Медитация
    Опубликовано: 7 дней назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5