• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand скачать в хорошем качестве

40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 13 часов назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: 40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно 40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон 40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand

Christus het uit die dode opgestaan en alles staan en val daarby! (1 Kor 15) En dit is nou net te veel vir hierdie Atheners. Toe hulle van die opstanding uit die dode hoor, het sommige begin spot en ander het gesê: Ons sal later weer meer hieroor hoor. Hulle wil nie dink oor die opstanding nie, net so min as wat hulle oor die dood wil dink. En dit is natuurlik baie mense se probleem. Volg die Bybelstudie Woensdae op ‪@WoordeuitsyWoning‬ Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Bron: Handelinge 17:22-34 Opnamedatum: 2024 10 29 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 ester.vdeventer@gmail.com Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Egzorcizmas 3 дня назад
    Egzorcizmas
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Gebed in die Stryd Ps 3 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад
    Gebed in die Stryd Ps 3 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • Душераздирающая история об еврее, пережившем концлагерь. Рав Ашер Кушнир 3 дня назад
    Душераздирающая история об еврее, пережившем концлагерь. Рав Ашер Кушнир
    Опубликовано: 3 дня назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 3 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Почему зарядка после 60 ускоряет потерю мышц? Парадокс сардинских долгожителей | ЗДОРОВЬЕ ДАРОМ 7 дней назад
    Почему зарядка после 60 ускоряет потерю мышц? Парадокс сардинских долгожителей | ЗДОРОВЬЕ ДАРОМ
    Опубликовано: 7 дней назад
  • 'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners 3 года назад
    'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
    Опубликовано: 3 года назад
  • Вы все ещё думаете, что Трамп российский шпион? 44 минуты назад
    Вы все ещё думаете, что Трамп российский шпион?
    Опубликовано: 44 минуты назад
  • 📒 Урок 4. ЕДИНСТВО, ДОСТИГАЕМОЕ СМИРЕНИЕМ / Изучаем Библию с В. Олийником (Филиппийцам и Колоссянам) 3 дня назад
    📒 Урок 4. ЕДИНСТВО, ДОСТИГАЕМОЕ СМИРЕНИЕМ / Изучаем Библию с В. Олийником (Филиппийцам и Колоссянам)
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3 5 лет назад
    Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 10 Starověkých Objevů, Které Věda Nedokáže Vysvětlit 1 месяц назад
    10 Starověkých Objevů, Které Věda Nedokáže Vysvětlit
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Kes sa üksi oled, Toivo Teekel, 18.01.26 3 дня назад
    Kes sa üksi oled, Toivo Teekel, 18.01.26
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Riekert Botha - My Identiteit in Christus. Трансляция закончилась 5 лет назад
    Riekert Botha - My Identiteit in Christus.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • 333. Ko par to saka Bībele? 5 дней назад
    333. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 114) Lof en Luister! (Volledige Erediens: Ps 81) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    114) Lof en Luister! (Volledige Erediens: Ps 81) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Урок рава Йоны Левина по книге Шмот, раздел Бо. И благословите и меня 2 дня назад
    Урок рава Йоны Левина по книге Шмот, раздел Бо. И благословите и меня
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Herontdek die Bybel. Deel 1 10 лет назад
    Herontdek die Bybel. Deel 1
    Опубликовано: 10 лет назад
  • Vroue Bybelstudie - Rut 5 лет назад
    Vroue Bybelstudie - Rut
    Опубликовано: 5 лет назад
  • ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев. 8 дней назад
    ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.
    Опубликовано: 8 дней назад
  • Как обрести духовное видение, жизнь и единение с Господом Иисусом Бенни Хинн 1 час назад
    Как обрести духовное видение, жизнь и единение с Господом Иисусом Бенни Хинн
    Опубликовано: 1 час назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5