У нас вы можете посмотреть бесплатно 2025-07-13 Voorsang, met gemeentesang en orrelspel van Louise Hughes или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Gemeentesang met orrelspel opgeneem tydens 'n kerkdiens Die musiek is opgeneem tydens die erediens van Sondag 2025-07-13. Die sang is gewone gemeentesang van die NG Gemeente Witfield-Wes wat gelei word deur voorsangers en die musiek word deur Louise Hughes op die orrel gespeel en is tydens 'n gewone erediens opgeneem. Kom en besoek ons by 31 Scholtz Straat, Witfield in Boksburg, Gauteng, en loof die Here saam met ons. Aan Jesus, Koning, al die eer (Lied 223) Koningseun (Lied 450) Hy is die een wat ek lief het As jy glo en vertrou Ons is nie deur goud of silwer Die Heer is my Herder Al sou dan ook die vyeboom (Lied 516) Hallelu, Hallelu Praat ek mense-, engele tale (Lied 530) Amen Die video bevat Afrikaanse Christelike lofsang en Engelse gospel liedjies This video includes Afrikaans gospel songs This video also includes organ play, Afrikaans Dutch Reformed songs as well as English gospel songs as performed by the congregation during a church service of the Dutch Reformed Church of Witfield-Wes, Boksburg, Gauteng, South Africa