У нас вы можете посмотреть бесплатно Senior Mind Moves- Visuele oefening (Celeste 80+) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
1. Hou die kop regop, hou die duim op elmbooglengte van die oë af en kyk daarna. 2. Beweeg die duim na links (op neushoogte) en dan stadig na regs. 3. Doen dit eers met toe oë en probeer raai waar die duim is. Maak dan jou oë oop en kyk waar jou duim is. Herhaal drie maal. Herhaal dan drie maal met oop oë. Vryf die hande vinnig teen mekaar en plaas die warm handpalms oor die geslote oë om hulle te laat ontspan. Hierdie oefening hou die oë fiks, vergemaklik lees en verbeter jou geheue. Vir meer inligting: http://seniormindmoves.co.za/ Facebook: / seniormindmoves