У нас вы можете посмотреть бесплатно Tipes breuke en Herleiding van Breuke (2020) | KABV | Graad 4 5 6 Wiskunde или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
#graad4wiskunde #graad5wiskunde #graad6wiskunde #KABV In hierdie video kyk ons eers na die verksillend tipes breuke en hoe om elk te identifiseer, en dan gaan ons oor na hoe om hierdie breuke te herlei. Ons kyk na herleiding vanaf n onegte breuk na n gemengde breuk, asook herleiding vanaf n gemendge breuk na n onegte breuk. Nadat jy hierdie video gekyk het sal jy enige oefening oor gemengde breuke kan doen en spesifieke bladsye in jou Departmenet van Basiese Onderwys (DBO) Wiskunde boek. Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde. Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms: Facebook : / wiskunde-juffie-288761918514389 Instagram: https://www.instagram.com/wiskundejuf... Twitter: / wiskundejuffie