У нас вы можете посмотреть бесплатно Wat is GEWONE BREUKE? Afrikaanse Kinder Video или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie gratis afrikaanse opvoedkundige Wiskunde kindervideo verduidelik breuke in die vorm van 'n prettige storie.🍕🍕🍕 Luigi se Pizza kafee. Dit handel oor breuke van 'n hele tot 'n agtste. Verduidelik ook breuk terme asook soorte getalle. Dit is 'n prettige manier vir elke juffrou om in haar klas breuke aan die kinders te verduidelik. Na hierdie video gaan die kinders 'n beter begrip hê van breuke en dit boonop op 'n prettige manier. Engelse weergawe van hierdie video: Mathematical FRACTIONS for Kids in English • How can I explain FRACTIONS to my chi... Musiek krediet: Lazzat - Samina Jalil Educational platforms: 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel / @pleasantmemorieseducation-ican 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators FACEBOOK page: / icanmagdaehlers 🌻Afrikaans.com webtuiste https://afrikaans.com/leerhulp/pleasa... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators INSTAGRAM: / pleasantmemorieseducation 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Tiktok #icanekkantiktok https://www.tiktok.com/@pleasant_memo... 🌻I can/Ek kan Pleasant memories for educators Pinterest https://pin.it/3G7TL4T 🌻Resources that go along with some of our videos (TEACHA): https://www.teacharesources.com/selle... 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ... Travel and photography: 🌻PEXELS PHOTOGRAPHY https://www.pexels.com/@magda-ehlers-... 🌻Pleasant Memories photography: Instagram https://www.instagram.com/magda_ehler... 🌻INHOUD VAN HIERDIE VIDEO - Wiskunde gewone breuke vir kinders in Afrikaans 00:00 Ontmoet vir Luigi - Wiskunde breuke vir kinders in Afrikaans 00:41 Sophia bestel een hele Pizza - Breuke vir kinders in Afrikaans 01:26 Soorte getalle van wiskundige breuke vir kinders in Afrikaans 01:56 Heel getalle - Wiskunde getalle vir kinders in Afrikaans 02:10 Breuk getalle - Wiskunde getalle vir kinders in Afrikaans 02:22 Gemengde getalle - Wiskunde getalle vir kinders in Afrikaans 03:22 1/2 - Halwe - Wiskundige breuke vir kinders in Afrikaans 03:58 TELLER en NOEMER - Breuke vir kinders in Afrikaans 04:19 1 VAN 2 dele - Wiskunde breuke vir kinders in Afrikaans 04:58 Definisie van breuke vir kinders in Afrikaans 05:57 'n DERDE - Wiskunde BREUKE vir kinders in Afrikaans 07:03 'n Kwart - Wiskunde BREUKE vir kinders in Afrikaans 09:08 2 Kwarte = Halwe - Wiskunde BREUKE vir kinders in Afrikaans 10:18 'n Vyfde - Wiskunde Breuke vir kinders in Afrikaans 12:45 Vyf van Vyf dele = HELE 13:31 'n Sesde - Wiskunde Breuke vir kinders in Afrikaans 15:19 3 Sesdes = HALWE - Wiskunde Breuke vir kinders in Afrikaans 16:21 'n Sewende - Wiskunde breuke vir kinders in Afrikaans 17:53 'n Agtste - Wiskunde breuke vir kinders in Afrikaans 19:49 Vier AGTSTES = HALWE - Wiskunde breuke vir kinders in Afrikaans