• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere скачать в хорошем качестве

Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Ons tye is in u hande Ps 31 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere

In hierdie Psalm het ons baie van die hoogtepunte en laagtepunte in elke gelowige se lewe: Dit gaan op en dit gaan af. Dan is die gelowige vol moed en ander tye is die gelowige absoluut magteloos en reik hy uit na die hulp van die Here. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op ‪@WoordeuitsyWoning‬ . Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 31 Opnamedatum: 2022 07 21 Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 31:1 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar. Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Comments
  • Vreugde in Vergifnis Ps 32 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere 3 года назад
    Vreugde in Vergifnis Ps 32 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere
    Опубликовано: 3 года назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • New Mercies, New Year 🌄 Country Gospel Worship for Fresh Grace 24 минуты назад
    New Mercies, New Year 🌄 Country Gospel Worship for Fresh Grace
    Опубликовано: 24 минуты назад
  • Путин объявил о победе / Конец спецоперации / Судьба оккупированных земель / Итоги 2025 5 часов назад
    Путин объявил о победе / Конец спецоперации / Судьба оккупированных земель / Итоги 2025
    Опубликовано: 5 часов назад
  • Celtic Classic Christmas Carols 2025 (Full Album) 2 недели назад
    Celtic Classic Christmas Carols 2025 (Full Album)
    Опубликовано: 2 недели назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • God se raad onstuitbaar! Ps 33 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere 3 года назад
    God se raad onstuitbaar! Ps 33 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
    Опубликовано: 3 года назад
  • Если у тебя спросили «Как твои дела?» — НЕ ГОВОРИ! Ты теряешь свою силу | Еврейская мудрость 3 недели назад
    Если у тебя спросили «Как твои дела?» — НЕ ГОВОРИ! Ты теряешь свою силу | Еврейская мудрость
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Voorspoedige goddeloses? Ps 73 GK Colesberg Ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning ​ 4 месяца назад
    Voorspoedige goddeloses? Ps 73 GK Colesberg Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Zeichnis von Peter & Jakob Ens - Belize - Plautdietsch 3 дня назад
    Zeichnis von Peter & Jakob Ens - Belize - Plautdietsch
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Рав Даниэль Булочник Глава Ваехи 5786 1 день назад
    Рав Даниэль Булочник Глава Ваехи 5786
    Опубликовано: 1 день назад
  • Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere 3 года назад
    Binne-in die HERE se laer Ps 34 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere
    Опубликовано: 3 года назад
  • КАК ЗВУЧИТ ОРГАН 1740 ГОДА: ГЕНДЕЛЬ, РОЖДЕСТВЕНСКИЙ КОНЦЕРТ 4 дня назад
    КАК ЗВУЧИТ ОРГАН 1740 ГОДА: ГЕНДЕЛЬ, РОЖДЕСТВЕНСКИЙ КОНЦЕРТ
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Процвітаюча Україна! ВНЗ Олександр Андрусишин. 2 часа назад
    Процвітаюча Україна! ВНЗ Олександр Андрусишин.
    Опубликовано: 2 часа назад
  • Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Почему “хорошая жизнь” заканчивается изгнанием? Вайехи | Рав Дов Бер Байтман 3 дня назад
    Почему “хорошая жизнь” заканчивается изгнанием? Вайехи | Рав Дов Бер Байтман
    Опубликовано: 3 дня назад
  • РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1 1 месяц назад
    РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Geplant in die Huis van die Here. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning  Ps 92 5 лет назад
    Geplant in die Huis van die Here. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 92
    Опубликовано: 5 лет назад
  • SRS Bybelstudie Kruispaaie: 1 Groei in God: 1.3 Gemeenskap met God 5 лет назад
    SRS Bybelstudie Kruispaaie: 1 Groei in God: 1.3 Gemeenskap met God
    Опубликовано: 5 лет назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5