У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Groot Vraag: Kan Super Sacha Sy Instinkte Beteuel Indien Nodig? | PLUS: Ons gesels URC! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie episode van die Raakvat Rugby Podcast bespreek MW Welman en Arrie Hougaard die groot vraag: Kan Sacha Feinberg-Mngomezulu sy instink en energie beteuel wanneer omstandighede dit mag noodsaak? Word hy juis nou die kans gegun om hierdie kant van sy spel te ontwikkel? Ons kyk ook terug na die Springbokke se oorwinning oor Argentinië en vra of die Pumas hierdie naweek kan terugslaan. Hulle het reeds die afgelope twee seisoene teen elke teenstander in die Rugby Kampioenskap gewen EN verloor, so hulle behoort op grond daarva, die naweek te kan wen, al dan nie? Ons vestig ook die aandag op die URC, waar die Bulle ’n bietjie onseker gelyk het in hul openingswedstryde, terwyl die Stormers baie indrukwekkend was teen die huidige kampioene Leinster. Die Sharks en Leeus het egter nie regtig oortuig nie en moet sekerlik werk aan hul tempo en samehang as hulle in die kompetisie wil volhou. Dit is ’n seisoen vol uitdagings, kanse en verrassings, en ons breek dit alles vir jou op in hierdie episode vol insig en opinie. Die Groot Vraag: Kan Super Sacha Sy Instinkte Beteuel Indien Nodig? | PLUS: Ons gesels URC!