У нас вы можете посмотреть бесплатно Prys Die HEER Met Blye Galme - Lowell Mason (Gesang Lirieke Met Orrel Begeleiding) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
HIERDIE VIDEO IS GRATIS VIR AFLAAI EN GEBRUIK VIR LOFSANG EN AANBIDDING. Sluit Asseblief Aan Ter Ondersteuning Van Die Video En Hierdie Kanaal Asook Kennis Te Kry Wanneer Nuwe Gesange, Psalms Of Koortjies Gepubliseer Word. Dankie. LIRIEKE - Prys Die HEER Met Blye Galme 1. Prys Die HEER Met Blye Galme, O My Siel, Daar 's Ryke Stof! 'k Sal, Solank Ek Leef, My Psalme Vrolik Toewy Aan Sy Lof En Hom, Wat Sy Guns My Bied, Altyd Groot Maak In My Lied. 2. Moet Op Prinse Nie Vertrou Nie, By Wie Niemand Heil Kan Vind - Op Die Mens Jou Hoop Nie Bou Nie; Want As God Hul Gees Ontbind, Keer Hul Na Die Aarde Weer En Hul Raadslag Stort Terneer. 3. Salig Hy Wat In Die Lewe, Sonder Hulp En Sonder Raad, As Hom Alles Wil Begewe, Vlug Tot God, Sy Toeverlaat; En Ook In Die Swartste Nag Op Die HERE Alleen Bly Wag. 4. Dis Die HEER Wat Aarde En Hemel, Die Getuies Van Sy Mag, Met Die See En Wat Daar Wemel, Voortgebring Het Deur Sy Krag; Wat, Onwrikbaar In Sy Trou, Altyd Sy Beloftes Hou. 5. Dis Die HEER Wat Aan Die Arme In Sy Druk Laat Reg Geskied, Wat Uit Liefderyke Erbarme Hongeriges Spyse Bied; Wat Gevang'nes Vryheid Skenk En Hul In Hul Smart Gedenk. 6. Dis Die HEER Se Mededoë Wat Die Blinde Oog Verlig; Wie In Stof Lê Neergeboë, Word Deur Hom Weer Opgerig. Hy Bemin Die Wat Opreg Wandel In Sy Woord En Weg. 7. Dis Die HEER Wat Vreemdelinge Met 'n Wakende Oog Aanskou, Weduwees In Twisgedinge, Met Hul Wese, Staande Hou. Maar Sy Arm, Hul Steun En Hoop, Stuit Die Bose In Sy Loop. 8. Dis Die God Der Leërmagte, Troue Bondsgod Van Weleer, God Van Wordende Geslagte, Tot In Ewigheid Die HEER. Sion, Sing Die God Ter Eer, Prys Sy Grootheid, Loof Die HEER!