У нас вы можете посмотреть бесплатно Ivan Roux - Wegdrink (Lirieke video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Gaan luister of koop 'Wegdrink' hier - https://IvanRoux.lnk.to/OpsoekNaLiefdeMB Facebook - / ivanrouxofficial Instagram - / ivanroux_ TikTok - / ivanrouxsa _______________________________________________________________ Lirieke: Jy’s die storie wat ek nooit weer oor sal lees nie En die liedjie wat ek altyd sagter draai Jy’s die album in die boekrak wat ek agter weg sal steek Maar nooit verbrand nie, ek wil maar ek kan nie Jy’t so vining aanbeweeg jy lyk gelukkig Net soos ons aan die begin was ek en jy Noem jy hom die selfde noem naam wat so lank net myne was Ek weet ek moenie, dit aanhou doen nie Ek wens ek kon jou weghoop As ek jou iewers sien Wens ek kon jou weg dink Of jou miskyk miskien Wens ek kon jou vergeet, jy weet Ek het beter verdien Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink Tot ek jou weer wegdrink Jy was als wat vir my reg was op die oomblik Maar verkeerd ook op die selfde tyd gewees Ek het so hard vasgehou aan daardie lyf, aan daardie hart Wou nie laat gaan nie, sal nooit verstaan nie Ek wens ek kon jou weghoop As ek jou iewers sien Wens ek kon jou weg dink Of jou miskyk miskien Wens ek kon jou vergeet, jy weet Ek het beter verdien Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink Tot ek jou weer wegdrink Oe ek onthou al daai kyke van jou Lyk die selfde as wat ek onthou Ek onthou al daai kyke van jou Maar Ek wens ek kon jou weghoop Soos ek jou nou hier sien Wens ek kon jou weg dink Of jou miskyk miskien Wens ek kon jou vergeet, jy weet Ek het beter verdien Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink Tot ek jou weer wegdrink As ek jou iewers sien Wens ek kon jou weg dink Of jou miskyk miskien Wens ek kon jou vergeet, jy weet Ek het beter verdien Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink Tot ek jou weer wegdrink