У нас вы можете посмотреть бесплатно Ivan Roux - Oë (Lirieke video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Gaan luister of koop 'Oë' hier - https://IvanRoux.lnk.to/OpsoekNaLiefdeMB Facebook - / ivanrouxofficial Instagram - / ivanroux_ TikTok - / ivanrouxsa _______________________________________________________________ Lirieke: Ek kyk heel verbaas na jou Die Here was gaaf met jou Toe Hy jou gemaak het Ek dra my hart op my mou Hoe wees ek nog meer vir jou As jy vir my raad het Jou hart en jou lippe is vir my gemaak Jou binne en buite Net jy maak nou saak en Kyk my in my oë nog bietjie dieper Ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer Vir daai mooi, mal, huil, lag Liefdevolle oë van jou Kyk my in my oë nog bietjie langer Want ek wil net meer aan daardie lippe hang En daardie mooi, mal, huil, lag Liefdevolle oë van jou My lewe was leeg gewees Jou liefde het my genees Toe dit my geraak het Jy maak my ‘n gentleman En al voel ek dalk te min vir jou Probeer ek nog altyd Jou hart en jou lippe is vir my gemaak Jou binne en buite Net jy maak nou saak en Kyk my in my oë nog bietjie dieper Ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer Vir daai mooi, mal, huil, lag Liefdevolle oë van jou Kyk my in my oë nog bietjie langer Want ek wil net meer aan daardie lippe hang En daardie mooi, mal, huil, lag Liefdevolle oë van jou Ek kyk heel verbaas na jou Die Here was gaaf met jou Toe Hy jou gemaak het Kyk my in my oë nog bietjie dieper Ek raak elke dag net nog ‘n bietjie liewer Vir daai mooi, mal, huil, lag Liefdevolle oë van jou (ek kan nie ophou nie) Kyk my in my oë nog bietjie langer Want ek wil net meer aan daardie lippe hang En daardie mooi, mal, huil, lag Liefdevolle oë van jou (liefdevolle oë)