У нас вы можете посмотреть бесплатно Ivan Roux - Single (Lirieke video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Gaan luister of koop 'Single' hier - https://IvanRoux.lnk.to/OpsoekNaLiefdeMB Facebook - / ivanrouxofficial Instagram - / ivanroux_ TikTok - / ivanrouxsa _______________________________________________________________ Lirieke: Met my t-shirt en my hoed en my hoed En my Haviana plakkies voel ek goed, voel ek goed Dit vat baie om my kop te swaai My hart te draai En dit maak jou klein bietjie kwaai Oe want jy wil ‘n ring op sit Ek’s nie gereed vir dit Jy vra my wat is dit Hier kom dit wag vir dit Ek hou van jou Mamma Ek hou van jou Pa Ek hou van jou sussie Jou boetie’s my bra En jy’s baie oulik Maar ek het ‘n lese Ek gooi net trippels En like dit om single te wees In jou hake en jou jeans en jou jeans Dink ek baie kere ek wil jou weer sien, jou weer sien Maar daar’s baie visse in die see Wil nog bietjie meer Wil nog nie my visstokke opgee nie Oe want jy wil ‘n ring op sit Ek’s nie gereed vir dit Jy vra my wat is dit Hier kom dit wag vir dit Ek hou van jou Mamma Ek hou van jou Pa Ek hou van jou sussie Jou boetie’s my bra En jy’s baie oulik Maar ek het ‘n lese Ek gooi net trippels En like dit om single te wees Ek gooi net trippels Ek sien bietjie dubbel Maar like dit om single te wees Ek gooi net trippels Ek sien bietjie dubbel Maar like dit om single te wees jy wil ‘n ring op sit Ek’s nie gereed vir dit Jy vra my wat is dit Ek hou van jou Mamma Ek hou van jou Pa Ek hou van jou sussie Jou boetie’s my bra En jy’s baie oulik Maar ek het ‘n lese Ek gooi net trippels En like dit om single te wees Ek gooi net trippels En like dit om single te wees