У нас вы можете посмотреть бесплатно Wees sterk in die Here! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ps.94:18+19 “As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun U troue liefde my, Here. 19 Wanneer ontstellende gedagtes meer word in my binneste, dan beur U vertroosting my op.” AMPC v.19 “In the multitude of my [anxious] thoughts within me, Your comforts cheer and delight my soul!” Spaar ons die maar, en VERTEL HULLE! “Short” op YouTube: How to be 100% sure you're going to Heaven? Ps.94:18+19 “As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun U troue liefde my, Here. 19 Wanneer ontstellende gedagtes meer word in my binneste, dan beur U vertroosting my op.” Joh.14:15 “As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou. 16 En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle 'n ander Parakleet gee, sodat Hy vir ewig by julle kan wees. 17 Hy is die Gees van die waarheid (Gees v. Jesus Joh.14:6), wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat die wêreld Hom nie sien nie en ook nie ken nie. Julle ken Hom egter, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. 18 Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.” 26 Die Parakleet, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle in alles onderrig en julle aan alles herinner wat Ek vir julle gesê het. 27 Vrede laat Ek julle na – my vrede gee Ek julle. Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Laat julle harte nie ontsteld en bang wees nie.” Ef.6:10 “Ten slotte: Vind jou sterkte in die Here en in Sy geweldige krag. 11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die listighede van die Duiwel. 12 Vir ons is die stryd immers nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreld-heersers van hierdie duisternis, teen die bose geeste in die hemelruim.” Hier staan nie in v.10 dat jy moet bid om sterk te wees en dan sal die Here dit doen nie, NEE “Vind jou sterkte in die Here en in Sy geweldige krag”!! “Department of War” Jos.1:9 (’33) “Het Ek jou nie beveel nie: ‘Wees sterk en vol moed (אמץ - Amats - om wakker te wees (fisies op jou voette en in jou kop dapper, gevestig, standvastig, sterk, jouself toenemend te versterk), wees nie bevrees of verskrik (paniekbevange) nie, want die Here jou God is by/met jou, oral waar jy gaan?” Joh.17:26 “En Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak en Ek sal dit verder bekend maak, sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle kan wees, en Ek in hulle.” TPT “I have revealed to them who you are and I will continue to make you even more real to them, so that they may experience the same endless love that you have for me, for your love will now live in them, even as I live in them!” 1Joh.4:18 “In die liefde is daar geen vrees nie ..volmaakte liefde dryf die vrees na buite,..”