У нас вы можете посмотреть бесплатно Saai in die Gees deur die Salwing! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Tema Van Die Jaar 2026 Deel 4: 2026 Saai in die Gees deur die Salwing! PSALM 126 Verander tog ons lot, Here! 1 ‘n BEDEVAARTSLIED (maʿălâ). 'n Pelgrimslied. Toe die Here die lot van Sion verander het, was dit vir ons soos 'n droom. EKSODUS 20:26 “Julle mag nie met trappies (maʿălâ - eerste keer) na My altaar toe opklim nie, sodat julle julle nie by My altaar ontbloot nie.” 2 Ons het gelag en gesing. Onder die nasies het hulle gesê: “Die Here het groot dinge aan hierdie mense gedoen.” 3 Die Here hét groot dinge aan ons gedoen; ons was bly. 4 Verander tog ook nou ons lot, Here, soos U droë spruite in die Suidland in waterstrome verander. 5 Wie met trane saai, sal die oes met gejuig inbring. 6 Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra. Jakobus 1:2 (RIV) “My liewe broers en mede-kamerade, ek dring nou dadelik by julle aan om 'n voorafbepaalde besluit te neem – nie een wat aan die toeval, emosies of omstandighede oorgelaat word nie – dat julle in absoluut alles wat julle in die lewe teëkom, vreugde (chara) sal hê. (VOORAFBEPAALDE BESLUIT OM VREUGDE TE HÊ!) Ek praat van tye wanneer julle julself onkant betrap (VERRASSING), in allerhande moeilikhede, probleme en situasies beland en heeltemal omring word deur allerhande moeilikhede, probleme en situasies wat gestuur is om julle te vang, julle te laat struikel, of vernietiging in julle lewe te veroorsaak.” Jakobus 1:3 'omdat julle weet dat, as julle geloof getoets word (beproewing ervaar), dit volharding (lydsaamheid - hupomone) meebring.' Die 2026’ste vers in die Bybel: EKSODUS 18:26 'Hulle het deurentyd (et - alle tye) die את volk se regsake (hofsittings) gehou. Die את belangrike (moeilike) sake (woord – dabar) is na Moses verwys, en die geringes (maklike sake - woord – dabar) is deur die leiers verhoor (self beslis).' Genesis 8:11 “Die duif het teen (et) laatmiddag na hom teruggekeer; en kyk, daar was 'n vars olyfblaar (salwing) in sy bek! Noag (RUS) het toe geweet dat die water (oordeel/toorn) oor die aarde verminder het.” LEEF VOORTYDIG OP DIE GOLFLENGTGE VAN VREDE EN VREUGDE. WORD GELEI DEUR DIE HEILIGE GEES MET VREDE! "HERE JESUS, BAIE DANKIE DAT U AL GOD SE OORDEEL OP USELF AAN DIE KRUIS GENEEM HET. DEUR U VOLMAAKTE OFFER HET EK VREDE MET GOD. BAIE DANKIE DAT DIE HEILIGE GEES GEKOM HET EN MY MET VREDE SAL LEI OM OP DIE REGTE PLEK OP DIE REGTE TYD TE WEES. HELP MY OM ALTYD SY STEM TE HOOR EN NA SY LEIDING LUISTER. AMEN!" VIND JY DIT MOEILIK OM MOEILIKE BESLUITE TE NEEM? DIE HEILIGE GEES SAL JOU ALLES LEER! 1 JOHANNES 2:20 'Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf (julle het die salwing van die Heilige), en (weet alles) julle ken almal die waarheid. 27 En die salwing wat julle van Hom ontvang het, bly in julle (STROME IN DIE SUIDE), en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie; maar soos dieselfde salwing julle aangaande alles leer, so is dit ook waar en geen leuen nie; en soos dié julle geleer het, so moet julle in Hom bly.' PSALM 45:7; HEBREËRS 1:9 “U het geregtigheid lief, en U haat wetteloosheid; daarom, o God, het u God U gesalf met olie van vreugde, meer as U vriende.” GALÁSIËRS 5:22 'Maar die vrug van die Gees is liefde, (chara) blydskap - vreugde, vrede, ...” ROMEINE 14:17 'Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie, maar geregtigheid en vrede en (chara) blydskap - vreugde in die Heilige Gees.'