У нас вы можете посмотреть бесплатно Antoinette Pienaar op Theefontein video 59 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
KOUE IS ‘N GROOT GELYKMAKER Antoinette Pienaar het verlede jaar twee worshonde – twee broers wat baie geheg is aan mekaar - op Theefontein verwelkom. In Maart vanjaar het sy toe ‘n windhond tot die familie gevoeg. Aan die begin was dit maar moeilik om hulle almal te leer om mekaar te aanvaar. Maar toe kom die winter en die koue trek vir die honde ‘n behoorlike streep. Nou deel die twee worse en die windhond saans ‘n bed om warm te bly. Ons plaas elke Sondag ‘n nuwe video van Antoinette op Bruis se Facebook- en Instagram-blad, ons webtuiste www.bruis.co.za, en YouTube-kanaal Bruis - Afrikaanse tydskrif. Kontak gerus vir Antoinette by info@karookruie.co.za. Geniet die video!