• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess скачать в хорошем качестве

1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess 8 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: 1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно 1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон 1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



1 miljoen stukkende Bybels? Afrikaner lees jy jou Bybel? Ds Gustav Opperman Hand 17, 1 Thess

Tema: Die adelikes het stukkende Bybels! Lees Hand 17:1-14; 1Thess 1:1-2:16; 5:12-28 Teks Hand 17:11 Hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was. Om op die Here se rusdag saam met die gemeente byeen te kom, is ’n goeie gewoonte, ’n goeie gewoonte van alle goeie dissipels van die Here Jesus deur alle eeue. Ons teksgedeelte is nog nie klaar met edelmoedigheid nie. Daar word nog ’n kwalifikasie daaraan geheg ... iets wat blykbaar by die mense van Berea baie opvallend was. Hulle het nie net die Woord met alle welwillendheid ontvang nie, maar hulle het ook elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was! En die mense van Berea het daarvan gebruik gemaak om die verkondigde woord daaraan te meet ... om die apostel Paulus se getuienis en belydenis daaraan te ondersoek, elke dag ... Moenie die geskrewe Woord minag nie, maar gebruik dit om alle dinge wat gesê word ... Ja, selfs die woordverkondiging ... veral die woordverkondiging ... daaraan te toets. Gebruik dit om die getuienisse en belydenisse van mense daaraan te beproef. Vandag waai daardie Charismatiese wind weer stormsterkte onder ons mense. Destyds kon die eenvoudige adelikes in hierdie volk daardie gees beproef. Hoekom? Want hulle het nie net daardie woord ontvang nie, maar hulle het ook elke dag daardie Skrifte ondersoek om self te lees of hierdie dinge so was. Die Skrifte is immers die fondament van die kerk, die vastigheid van ons geloof ... Oral, op elke bladsy, skitter die juwele van God se genade! Ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op ’n lamp wat in ’n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte (2 Pet 1:19). By die Goddelike adellikes, vind jy die verweerde Bybel ... vind jy die Bybel vol vingermerke ... vind jy die stukkend geleesde Bybel Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: 3)Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com Van ons preke het onderskrifte en is dus toeganklik vir dowes. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com 6) Besoek ons Faceboek-blad: GK Matlabas en teken asb in! 7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun: Rekeninghouer: Philippina Opperman FNB Savings Pocket: Rek no 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur bewys/Kontak ons asb by reformeer@gmail.com Ons sal u graag persoonlik bedank

Comments
  • 40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning 1 день назад
    40) Die Opstanding - Dink daaraan! Bybelstudie uit Hand 17:22-44 Ds G Opperman@WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    Lof en Luister! Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Sludina M. Ozolinkevičs | Trešdienas dievkalpojums 21.01.2026. Трансляция закончилась 11 часов назад
    Sludina M. Ozolinkevičs | Trešdienas dievkalpojums 21.01.2026.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 11 часов назад
  • Christus tussen lewe en dood Ds Gustav Opperman Numeri 16 Grendelpreek @WoordeuitsyWoning 5 лет назад
    Christus tussen lewe en dood Ds Gustav Opperman Numeri 16 Grendelpreek @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Geestelike dissipline lei tot “muscle memory” (Deut. 6: 1-9). Ds. Schalk Strauss 10 дней назад
    Geestelike dissipline lei tot “muscle memory” (Deut. 6: 1-9). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 10 дней назад
  • Straf volg op sonde. God sal kwaaddoeners skuldig verklaar. Gustav Opperman Troosreeks#6 Ps 5 6 лет назад
    Straf volg op sonde. God sal kwaaddoeners skuldig verklaar. Gustav Opperman Troosreeks#6 Ps 5
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Vastybės ribos: prof. Igno Vėgėlės žvilgsnis Трансляция закончилась 11 часов назад
    Vastybės ribos: prof. Igno Vėgėlės žvilgsnis
    Опубликовано: Трансляция закончилась 11 часов назад
  • Waarvoor wag jy? - Wanneer wag meer is as niks doen (Johan Delport) Трансляция закончилась 2 года назад
    Waarvoor wag jy? - Wanneer wag meer is as niks doen (Johan Delport)
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3 5 лет назад
    Nood leer bid! Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#55 HK 45 Ps 1-3
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Satan vervolg die Kerk Openbaring Bybelstudie#27 Ds Gustav Opperman Op 12 Deel 2 4 года назад
    Satan vervolg die Kerk Openbaring Bybelstudie#27 Ds Gustav Opperman Op 12 Deel 2
    Опубликовано: 4 года назад
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 11 дней назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 дней назад
  • As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning 4 года назад
    As jou bed brand! Ps 4 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kes sa üksi oled, Toivo Teekel, 18.01.26 3 дня назад
    Kes sa üksi oled, Toivo Teekel, 18.01.26
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Жириновский: остатки Ирана и Турции войдут в состав России! Воскресный вечер с Соловьевым. 13.05.18 7 лет назад
    Жириновский: остатки Ирана и Турции войдут в состав России! Воскресный вечер с Соловьевым. 13.05.18
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport) Трансляция закончилась 2 года назад
    Hoe om moeilike mense te hanteer (Johan Delport)
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 3 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Die God in beheer Ps 104 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • SĀLS. Kāpēc tu esi neauglīgs kristietis? 13 часов назад
    SĀLS. Kāpēc tu esi neauglīgs kristietis?
    Опубликовано: 13 часов назад
  • Kenridge Gemeente Kerssangdiens 2020 5 лет назад
    Kenridge Gemeente Kerssangdiens 2020
    Опубликовано: 5 лет назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5