У нас вы можете посмотреть бесплатно Senior Mind Moves- Breinopkikker 1: Homolaterale mars & 2: Bilaterale mars (Elma 50+) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Breinopkikker 1 -Homolaterale mars/ Die Homolaterale mars is ’n voorloper vir die Bilaterale mars. 1. Lê plat op die rug in jou bed of sit in ’n stoel of staan regop. 2. Lig die linkerarm en linkerbeen stadig op. Ontspan. 3. Lig nou die regterarm en -been stadig op. Ontspan. 4. Herhaal minstens 10 maal. Doen die oefening ook staande wanneer dit glad uitgevoer kan word terwyl jy lê. Hierdie oefening ontwikkel heupbuiging asook die linker- en regterbrein sodat jy makliker kan aanpas by verandering. Die Homolaterale mars hou ook jou balanssentrum fiks. NB: Volg altyd die Homolaterale mars op met ’n Bilaterale mars, anders werk die brein soos ’n flikkerlig – eers werk net die linkerbrein en dan weer net die regterbrein. Dit is belangrik dat beide dele gelyktydig en ewe flink werk om die brein wakker te hou. Breinopkikker 2 -Bilaterale mars 1. Raak met die regterhand aan die linkerknie deur die bolyf te draai om die teenoorgestelde skouer en heup na mekaar toe te bring. Hou die ander arm na bo en been gestrek. Herhaal die beweging minstens 10 maal. 2. Raak nou met die linkerhand aan die regterknie en strek die been en ander arm na bo. Herhaal minstens 10 maal. Die oefening kan ook gedoen word terwyl ’n mens sing of na musiek luister. Hierdie oefening kan ook gedoen word terwyl jy sit, veral as jy ’n bietjie onvas op jou voete voel. Bilaterale Mars hou die brein, ore en oë helder wakker. Bilaterale Mars verseker ook dat die logiese, analitiese en taalryke linkerbrein net so fiks bly as die kreatiewe en vergewensgesinde regterbrein. Dit is ook die regterbrein wat ’n mens help om by nuwe dinge en omstandighede aan te pas. Vir meer inligting: http://seniormindmoves.co.za/ Facebook: / seniormindmoves