• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Terug na die Woord! Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Hierdie dinge gebeur, hierdie waters spoel oor ons, hierdie chaos en anargie groei in omvang ... juis omdat ons Here, Immanuel is. Vir ons, vir die laaste gelowige Afrikaners, het Hy binne hierdie omstandighede ‘n duidelike opdrag. Die HERE se hand rus swaar op Jesaja in daardie tyd ... en op my ... eintlik op almal wat vandag nog vir sy woord bewe. Woordverkondiging: Jes 8, ds Gustav Opperman GK Colesberg. Hy vermaan ons om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie om nie deel te hê aan al hulle vrees-praatjies rondom die braaivleisvure nie om nie alles ‘n sameswering te noem wat hierdie volk ‘n sameswering noem nie ... met ander woorde: hulle soek die blaam by alles en by almal, behalwe hulself. Bron: Jesaja 8 Teks: Jes 8:6 Omdat hierdie volk die waters van Silóa verag wat saggies vloei. Tema: Terug na die Woord Psalms: 97:6,7; 19:4; 146:2,3,4; 99:1,2; Opnamedatum: 2024 05 26 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Beker van heil en beker van onheil Jes 51 Ds G Opperman Nagmaalreeks18a Voorberei @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Beker van heil en beker van onheil Jes 51 Ds G Opperman Nagmaalreeks18a Voorberei @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Nie onmoonlik vir God! Hand 2; Eseg 37 NG Parys Suid Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 6 месяцев назад
    Nie onmoonlik vir God! Hand 2; Eseg 37 NG Parys Suid Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow 1 день назад
    Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow
    Опубликовано: 1 день назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 10 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 10 дней назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Sonde van geestelike onvrugbaarheid (Nuttelose hout) Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Eseg15 8 лет назад
    Sonde van geestelike onvrugbaarheid (Nuttelose hout) Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Eseg15
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Sal die Ark ons red? Geloftefees Parys Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Śnieżny paraliż na trasie S7. Kierowcy spędzili noc w autach 5 часов назад
    Śnieżny paraliż na trasie S7. Kierowcy spędzili noc w autach
    Опубликовано: 5 часов назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1. 2 недели назад
    Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1.
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Eenheid onder Ons Mense-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand 2 недели назад
    Eenheid onder Ons Mense-Andries Raath & Gustav Opperman Helpende Woord#287 Solidariteti HelpendeHand
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    God stoei met ons (Volledige Erediens Gen 32) Ds Gustav Opperman GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • KERSDIENS:  25 Desember 2025, 09:00 - 10:00. Gebruik hierdie skakel om aanlyn te aanbid. Трансляция закончилась 6 дней назад
    KERSDIENS: 25 Desember 2025, 09:00 - 10:00. Gebruik hierdie skakel om aanlyn te aanbid.
    Опубликовано: Трансляция закончилась 6 дней назад
  • Рождественская история. Часть 1. Чак Мисслер 6 лет назад
    Рождественская история. Часть 1. Чак Мисслер
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Глава Ваехи 5786 - рав Даниэль Булочник 1 день назад
    Глава Ваехи 5786 - рав Даниэль Булочник
    Опубликовано: 1 день назад
  • Челябинск - ежедневное служение 1 день назад
    Челябинск - ежедневное служение
    Опубликовано: 1 день назад
  • 110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 9 дней назад
    110) God hoor ons gebede (Volledige Erediens: Luk 1 Op 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 дней назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5