• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Seisoene скачать в хорошем качестве

Seisoene 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Seisoene
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Seisoene в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Seisoene или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Seisoene в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Seisoene

Ons leer van seisoene met "Teddie beer leer ons van die weer" oorspronklike liedjie en ander Afrikaanse rympies oor die weer. Ons kyk na wat in die natuur gebeur, watter klere ons aantrek en wat ons kan doen tydens elke seisoen. Ons bespreek ook dag en nag sowel as reën, reënboog, hael en wind. "Teddie beer leer ons van die weer" oorspronklike liedjie deur Lami Leer en Speel Videos In die somer warm son En die reën kan baie kom Ons kan lekker buite speel en swem In die herfs word blare rooi En die bome lyk so mooi Die wind kan waai waai waai Teddie beer Leer ons van die weer Vier seisoene in 'n jaar In die winter is dit baie koud Ons moet lang broek en baadjie dra In die lente kom die blomme uit Dit is so pragtig daar Teddie beer Leer ons van die weer Vier seisoene in 'n jaar Rympies My beste seisoen deur Jaco Jacobs Herfstyd deur Marlize Oosthuizen Winterklere deur Elizabeth Hentschel Lenteblomme deur Mari Esterhuyse Vier seisoene sussies" Oorspronklike storie deur Lami Leer en Speel Videos Die vier seisoene sussies het baklei Oor hoeveel maande elkeen kan kry Die Somer sussie sê Mense hou van warm weer Dan kan hul swem en sonskerm smeer Die hele jaar moet somer wees Die Herfs sussie sê Mense hou van geel en rooi blare Dan is die bome mooi vir maande Die hele jaar moet herfs wees Die Winter sussie sê Mense hou van die koue Dan dra hul baadjies met lang moue Die hele jaar moet winter wees Die Lente sussie sê Mense hou van blomme hul kan lekker ruik En vir maande daarna kyk Die hele jaar moet lente wees Wat gaan die seisoen sussies doen? Elkeen sê die volle jaar met al die maande moet een seisoen bly Maar die aarde wentel en sal verskillende sonskyn kry Wag 'n bietjie daar is twaalf maande in die jaar Kom ons deel dit En almal aanvaar Somer - Desember, Januarie, Februarie Herfs - Maart, April, Mei Winter - Junie, Julie, Augustus Lente - September, Oktober, November Nou het elk een van die 4 seisoen sussies drie maande elk Ons bespreek: Dag en nag. Reën, reënboog, hael, wind Oefening vir emosionele ontwikkeling: Hoor die wind Voel die son Ruik die blomme Magie asem seisoene vir kleuters seisoene vir kinders seisoene gedigte vir kinders seisoene tema vir kleuters seisoene liedjie vir kinders gedigte oor seisoene vir kinders feite oor seisoene vir kinders seisoene van die jaar vir kinders stories oor seisoene vir kinders gedigte oor seisoene vir kinders seisoene van die jaar in suid afrika seisoene van die jaar seisoene in afrikaans -- Lami poppies:   / nessi_noodles_crochet   Vanessa: 076 924 2561 -- Sê dankie: https://ko-fi.com/koffievirlami Baie dankie vir jul ondersteuning. -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos: #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans 3 года назад
    My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Benzee speel by die huis (Deel 2) 4 года назад
    Benzee speel by die huis (Deel 2)
    Опубликовано: 4 года назад
  • Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans 11 месяцев назад
    Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • Duimpie - Liedjie met Bollie | AFRIKAANSE MUSIEK VIR KINDERS 1 год назад
    Duimpie - Liedjie met Bollie | AFRIKAANSE MUSIEK VIR KINDERS
    Опубликовано: 1 год назад
  • Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami  #Afrikaans #Kinders 4 года назад
    Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami #Afrikaans #Kinders
    Опубликовано: 4 года назад
  • PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian 6 лет назад
    PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių 1 год назад
    Beris ir Dolita - Linksmos pasakos ▶ 8 pilni epizodai | 37 minučių
    Опубликовано: 1 год назад
  • AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle 7 лет назад
    AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Benzee leer van kleur - Episode 2 4 года назад
    Benzee leer van kleur - Episode 2
    Опубликовано: 4 года назад
  • Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans 1 год назад
    Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 1 год назад
  • Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y) 3 года назад
    Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    Опубликовано: 3 года назад
  • Фиксики - Сборник серий (Сито, Тренажер, Зонтик, Утюг) - Все серии подряд 5 лет назад
    Фиксики - Сборник серий (Сито, Тренажер, Зонтик, Утюг) - Все серии подряд
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai 4 года назад
    Kitas ir Keitė / 26-30 epizodai
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos 4 года назад
    Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    Опубликовано: 4 года назад
  • Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Troeteldiere rympie #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Vorms vir kleuters #Afrikaans #liedjie #trein #lego #boublokkies #kinders 4 года назад
    Vorms vir kleuters #Afrikaans #liedjie #trein #lego #boublokkies #kinders
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai 4 года назад
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Опубликовано: 4 года назад
  • Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders 1 год назад
    Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders
    Опубликовано: 1 год назад
  • Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans 4 года назад
    Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans
    Опубликовано: 4 года назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5