• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020 скачать в хорошем качестве

Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020 Трансляция закончилась 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Nou's die tyd vir Gemeenskap. Moenie net ’n skaap wees nie | Erediens, 27 September 2020

Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / tommie@kg.org.za 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / jonathan@kg.org.za 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / edohan@kg.org.za 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / darius@kg.org.za 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / nico@kg.org.za 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / koos@kg.org.za Marius Malan: marius@kg.org.za Riaan Pelser: 082 775 7147 / riaan@kg.org.za Gebedsversoeke - navrae@kg.org.za PREEKNOTA: 1. Ons almal het ’n storie oor die laaste 6 maande. a) Stories van die ondenkbare, onbekende en onvoorspelbare. b) Stories van seer. c) Stories van vrees. Johannes 16:31-33 (NLV) 31Jesus het hulle geantwoord: ”Glo julle nou? 32Kyk, daar kom ’n tyd, en dit het reeds aangebreek, dat julle uitmekaargedryf sal word, elkeen op sy eie, terwyl julle My alleen agterlaat. Tog is Ek nie alleen nie, omdat die Vader by My is. 33Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin.” 2. Wat is, of was, die effek wat jy die laaste 6 maande in jou lewe sien gebeur het? Lukas 24:13-24 (NLV) 13En kyk, op dieselfde dag was twee uit hulle geledere op pad na ’n dorpie met die naam Emmaus, elf kilometer vanaf Jerusalem. 14Hulle was druk in gesprek met mekaar oor al hierdie dinge wat gebeur het. 15Terwyl hulle nog so loop en gesels en dinge probeer ontrafel, het Jesus self nadergekom en saam met hulle verder geloop. 16Hulle oë is egter verhinder om Hom te herken. 17Hy sê toe vir hulle: ”Oor watter sake loop julle só ernstig en redeneer?” Met somber gesigte het hulle gaan stilstaan. 3. Het jy Jesus in dié tyd gesien? • As jy Jesus nie gesien het nie, beteken dit nie dat Hy nie daar was nie. Johannes 17:9-13 (NLV) 9”Ek tree vir hulle in. Ek bid nie vir die wêreld nie, maar vir dié mense wat U aan My gegee het omdat hulle U s’n is. 10Alles wat Myne is, is ook U s’n, en wat U s’n is, behoort ook aan My, en Ek is deur hulle verheerlik. 11Ek is nie langer in hierdie wêreld nie, maar hulle is nog in hierdie wêreld. Ek is op pad na U toe. Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam wat U aan My gegee het sodat hulle net soos Ons een kan wees. 4. Wat is die waarheid wat ons moet sien? a) Net wanneer jy dink die storie is klaar, is dit dalk nog nie. Lukas 24:25-35 (NLV) 25Toe sê Jesus vir hulle: ”O, hoe sonder begrip en traag van hart is julle om alles wat die profete gesê het, te glo! 26Moes die Messias nie hierdie dinge ly om sy heerlikheid in te gaan nie?” 27Hierna het Jesus begin om vanaf Moses en al die profete al die Skrifgedeeltes wat oor Hom handel, vir hulle te interpreteer. 28Toe hulle naderkom aan die dorpie waarheen hulle op pad was, het Jesus voorgegee dat Hy verder wil reis. 29Maar hulle het by Hom aangedring: ”Bly by ons oor. Die son trek al water en die dag is verby.” Toe het Jesus by hulle ingedraai om saam met hulle oor te bly. 30Terwyl hulle saam met Hom aan tafel was, het Jesus brood geneem, gedank, dit gebreek en aan hulle gegee. b) Die vyand het nie oorwin nie - die vyand is oorwin. Jesaja 14:12-20 (NLV) 12”Hoe het jy uit die hemel geval, blink ster, seun van die môre! Jy is op die aarde neergegooi, jy wat die nasies van die wêreld verpletter het. 13Jy het mos vir jouself gesê: ’Ek sal na die hemel toe opklim en my troon bo God se sterre neersit. Ek sal regeer op die godeberg ver in die noorde. 14Ek sal opklim tot in die hoogste hemele. Soos die Allerhoogste sal ek word.’15Maar in plaas daarvan sal jy in die doderyk beland, in sy diepste deel. Dit is nog nie verby of te laat nie, neem vandag nog die besluit om Jesus as jou Oorwinnaar te sien.

Comments
  • Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word Трансляция закончилась 2 дня назад
    Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • 5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie  Sól Ani Białko 14 часов назад
    5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie Sól Ani Białko
    Опубликовано: 14 часов назад
  • Tot die dood ons skei - Wat gebeur wanneer jy doodgaan? | Erediens, 11 Julie 2021 Трансляция закончилась 4 года назад
    Tot die dood ons skei - Wat gebeur wanneer jy doodgaan? | Erediens, 11 Julie 2021
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 года назад
  • Hillsong Worship Playlist 2026 🙏 Oceans Hillsong United - Best Hillsong Music Collection Трансляция закончилась 20 часов назад
    Hillsong Worship Playlist 2026 🙏 Oceans Hillsong United - Best Hillsong Music Collection
    Опубликовано: Трансляция закончилась 20 часов назад
  • Pavel Klyuchits | Live Celebration Service | Feb 21st, 2026 Трансляция закончилась 2 дня назад
    Pavel Klyuchits | Live Celebration Service | Feb 21st, 2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • So maak mens - Gretha Wiid 7 месяцев назад
    So maak mens - Gretha Wiid
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Meksyk Płonie Po Śmierci Szefa Kartelu! Ukraina Uderza w Fabrykę Rakiet. Polska: Szpieg i Sondaże 17 часов назад
    Meksyk Płonie Po Śmierci Szefa Kartelu! Ukraina Uderza w Fabrykę Rakiet. Polska: Szpieg i Sondaże
    Опубликовано: 17 часов назад
  • Cozy Cafe Jazz~ Ваш плейлист для зимнего уюта 2 дня назад
    Cozy Cafe Jazz~ Ваш плейлист для зимнего уюта
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Raak deel van die revolusie - Revolusie | Erediens, 7 Junie 2020 5 лет назад
    Raak deel van die revolusie - Revolusie | Erediens, 7 Junie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Zanussi o śmierci i czasie: Dlaczego boimy się prawdy? || Krzysztof Zanussi BALANS #103 1 день назад
    Zanussi o śmierci i czasie: Dlaczego boimy się prawdy? || Krzysztof Zanussi BALANS #103
    Опубликовано: 1 день назад
  • Tot die dood ons skei - Hoe om reg te maak vir die dood? | Erediens, 25 Julie 2021 Трансляция закончилась 4 года назад
    Tot die dood ons skei - Hoe om reg te maak vir die dood? | Erediens, 25 Julie 2021
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 года назад
  • Арестович: Блиц вопрос ответ. Европа - кто следующий? #украина #арестович #шелест 1 день назад
    Арестович: Блиц вопрос ответ. Европа - кто следующий? #украина #арестович #шелест
    Опубликовано: 1 день назад
  • Христианский альбом «Бальзам для души» — Maranatha Brothers 3 дня назад
    Христианский альбом «Бальзам для души» — Maranatha Brothers
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Lord, I Belong To You 🙏 Deep Worship & Prayer Songs | Hillsong Inspired Worship 2026 7 часов назад
    Lord, I Belong To You 🙏 Deep Worship & Prayer Songs | Hillsong Inspired Worship 2026
    Опубликовано: 7 часов назад
  • Globalny KRACH zacznie się w MARCU? To KONIEC Dolara? ZŁOTO, SREBRO czy BITCOIN? - Radek Pogoda 5 дней назад
    Globalny KRACH zacznie się w MARCU? To KONIEC Dolara? ZŁOTO, SREBRO czy BITCOIN? - Radek Pogoda
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 2026-02-22 / Sekmadienio susirinkimas Трансляция закончилась 1 день назад
    2026-02-22 / Sekmadienio susirinkimas
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • #706 Opcje Trumpa ataku na Iran. Iran-strategia przetrwania.Rosyjska broń. Rebelia karteli w Meksyku 20 часов назад
    #706 Opcje Trumpa ataku na Iran. Iran-strategia przetrwania.Rosyjska broń. Rebelia karteli w Meksyku
    Опубликовано: 20 часов назад
  • Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020 5 лет назад
    Nou's die tyd vir Gemeenskap. Skaapskuiling | Erediens, 6 September 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Greek Serene Melodies | Calm and Relaxing Greek Music to Soothe Your Soul 1 день назад
    Greek Serene Melodies | Calm and Relaxing Greek Music to Soothe Your Soul
    Опубликовано: 1 день назад
  • Lynette Beer 4 Ankers 3 года назад
    Lynette Beer 4 Ankers
    Опубликовано: 3 года назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5