• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering скачать в хорошем качестве

24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: 24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно 24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон 24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



24 Mei 2020, Erediens | Revolusie - Wag vir verandering

Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. VOLG ONS OP ONS SOSIALE PLATVORME Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) https://www.youtube.com/channel/UC5qN... Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) https://www.youtube.com/channel/UCRln... Toegee (13-18 jaar) https://www.youtube.com/channel/UCM8a... Onbeperk (jong volwassenes) https://www.youtube.com/channel/UC5i7... JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / tommie@kg.org.za 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / jonathan@kg.org.za 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / edohan@kg.org.za 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / darius@kg.org.za 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / nico@kg.org.za 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / koos@kg.org.za Marius Malan: marius@kg.org.za Riaan Pelser: 082 775 7147 / riaan@kg.org.za Gebedsversoeke - info@kg.org.za PREEKNOTA: 1. Wat is ’n revolusie? 2. Wat is die revolusie waarvoor jy wag? Miga 4:8 (NLV) 8”Jerusalem, veilige vesting vir God se mense, Ek sal jou mag herstel. Jerusalem sal weer soos vroeër die stad wees waar die koning regeer.” Lukas 17:20 (NLV) 20Toe Jesus deur die Fariseërs uitgevra is oor wanneer die koningsheerskappy van God dan begin, het Hy hulle geantwoord: ”Die koningsheerskappy van God begin nie met sigbare voor-tekens nie.” Lukas 19:11 (NLV) 11Nadat die mense na Jesus geluister het, het Jesus self voortgegaan om ’n volgende gelykenis vir hulle te vertel. Die aanleiding was dat Jesus naby Jerusalem was en die mense gedink het dat die koningsheerskappy van God skielik, ja, enige oomblik sou begin. 3. Jesus gee ons die opdrag om te wag vir die ware revolusie Handelinge 1:4-8 (NLV) 4’n Keer toe hulle so saam was, het Hy aan hulle dié opdrag gegee: ”Moenie Jerusalem verlaat voordat julle van die Vader ontvang het wat Hy belowe het nie. Julle onthou mos dat Ek julle vroeër daarvan vertel het: 5Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”6Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het die apostels Jesus aanhou vra: ”Here, is dit nou die tyd dat U Israel weer ’n onafhanklike volk met ’n eie koning gaan maak?”7”Die Vader bepaal hierdie datums,” het Hy geantwoord, ”en die bedoeling is nie dat julle dit moet ken nie. 8Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.” Handelinge 1:12-15 (NLV) 12Na hierdie gebeure het die apostels van die Olyfberg af na Jerusalem toe teruggestap, ’n afstand van net onder ’n kilometer. 13Hulle is toe na die bovertrek toe waar hulle tuisgegaan het. Die volgende persone was daar: Petrus, Johannes, Jakobus, Andreas, Filippus, Tomas, Bartolomeus, Matteus, Jakobus (seun van Alfeus), Simon die Yweraar, en Judas (seun van Jakobus).14Hulle het almal saam aanhou bid. Maria, Jesus se ma, ander vroue en Jesus se broers was ook by.15In daardie tyd was daar ’n byeenkoms van sowat 120 gelowiges. Petrus het tussen hulle opgestaan en gesê: ... 4. Wat bring ’n Goddelike revolusie? a) Krag van die Gees van God Genesis 1:1-6 (NLV) 2Maar die aarde was ’n vormlose, onbewoonbare massa, en die diep waters was toegevou in duisternis. Die Gees van God het oor die oppervlakte van die water gesweef. 3Toe beveel God: ”Laat daar lig wees!” en dit was so. 4Die lig was vir God goed. Daarop het God die lig en die donkerte van mekaar geskei. 5God het die lig ”dag” genoem en die donkerte ”nag”. Dit alles het op die eerste dag gebeur. 6God het beveel: ”Laat daar skeiding kom tussen die waters!” b) Gehoorsaamheid aan Sy opdrag Matteus 28:16-20 (NLV) 16Die elf dissipels het toe na Galilea gegaan, na die berg soos Jesus hulle beveel het. 17Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, alhoewel party van hulle nog getwyfel het. 18Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: ”God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou. 19Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. 20Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.” 5. Wat kan jy prakties vir hierdie Goddelike revolusie doen? Wees gehoorsaam en deel Jesus met mense. Moenie dink daar kom ’n ander nie. Vra dat die Heilig Gees jou sal lei en jou die krag sal gee om te doen wat nodig is. ____________________________________________________________ Track info Timeless by Scandinavianz   / scandinavianz   Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/_timeless Music promoted by Audio Library    • Timeless – Scandinavianz (No Copyright Music)  

Comments
  • Hart werk - Liefde is nie genoeg nie Трансляция закончилась 9 дней назад
    Hart werk - Liefde is nie genoeg nie
    Опубликовано: Трансляция закончилась 9 дней назад
  • 3 часа назад
    "Drony już dolatują do miasta". Dramatyczna relacja prosto z serca Donbasu
    Опубликовано: 3 часа назад
  • Ds. Peter Venter - Een Drie-enige God Трансляция закончилась 2 дня назад
    Ds. Peter Venter - Een Drie-enige God
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • 5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie  Sól Ani Białko 21 час назад
    5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie Sól Ani Białko
    Опубликовано: 21 час назад
  • Te skecze przejdą do historii! - Kabaret Moralnego Niepokoju - Wielki Test o Historii i Skojarzenia 22 часа назад
    Te skecze przejdą do historii! - Kabaret Moralnego Niepokoju - Wielki Test o Historii i Skojarzenia
    Опубликовано: 22 часа назад
  • Hart werk - Liefde is nie genoeg nie Трансляция закончилась 9 дней назад
    Hart werk - Liefde is nie genoeg nie
    Опубликовано: Трансляция закончилась 9 дней назад
  • Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020 Трансляция закончилась 5 лет назад
    Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Wanneer winter kom - Yskoue onvergifnis Трансляция закончилась 2 года назад
    Wanneer winter kom - Yskoue onvergifnis
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • CEJROWSKI dosadnie o NIEMIECKICH zamiarach: chcą, żeby Polska SPŁACAŁA ich zbrojenia! 1 день назад
    CEJROWSKI dosadnie o NIEMIECKICH zamiarach: chcą, żeby Polska SPŁACAŁA ich zbrojenia!
    Опубликовано: 1 день назад
  • Sondagoggend, 17 Mei 2020 | Wat ek geleer het in lockdown - Daar is iets wat ek misgekyk het 5 лет назад
    Sondagoggend, 17 Mei 2020 | Wat ek geleer het in lockdown - Daar is iets wat ek misgekyk het
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Pogoda ALARMUJE! Taki mają PLAN. Ewakuacja? Oni nawet tego nie ukrywają 1 день назад
    Pogoda ALARMUJE! Taki mają PLAN. Ewakuacja? Oni nawet tego nie ukrywają
    Опубликовано: 1 день назад
  • In gesprek met Jesus - 'n Gesprek wat jy nie verwag het nie | Erediens, 18 Oktober 2020 Трансляция закончилась 5 лет назад
    In gesprek met Jesus - 'n Gesprek wat jy nie verwag het nie | Erediens, 18 Oktober 2020
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Studenci w Rosji masowo odmawiają pójścia na wojnę 7 часов назад
    Studenci w Rosji masowo odmawiają pójścia na wojnę
    Опубликовано: 7 часов назад
  • Sondag Diens | Liefde wat Genees 2 дня назад
    Sondag Diens | Liefde wat Genees
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Będziemy płacić za emerytury Ukraińców! 23 часа назад
    Będziemy płacić za emerytury Ukraińców!
    Опубликовано: 23 часа назад
  • Die beste ons - Wat is die behoeftes van 'n man? Трансляция закончилась 3 года назад
    Die beste ons - Wat is die behoeftes van 'n man?
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 года назад
  • Erediens - 22 Februarie 2026 Трансляция закончилась 2 дня назад
    Erediens - 22 Februarie 2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • 4 LATA WOJNY. ROSJA ZAMYKA INTERNET - CO DALEJ? 4 часа назад
    4 LATA WOJNY. ROSJA ZAMYKA INTERNET - CO DALEJ?
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Ongetemde - Jesus | Erediens, 7 Februarie 2021 Трансляция закончилась 5 лет назад
    Ongetemde - Jesus | Erediens, 7 Februarie 2021
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Donderdagaand, 21 Mei 2020 | Hemelvaart - Is jy besig 5 лет назад
    Donderdagaand, 21 Mei 2020 | Hemelvaart - Is jy besig
    Опубликовано: 5 лет назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5