• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 7 месяцев назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die reënboog as genadeteken Luk 17; Gen 9 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Baie skielik en heeltemal onverwags was die vloed daar. In Lukas 17 verwys die Here Jesus daarna: Hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die huwelik gegee tot op die dag dat Noag in die ark ingegaan het, en die sondvloed gekom en almal vernietig het. Geen verdere beskrywings oor hoe hulle in hulle doodsangs na God uitgeroep het nie,die God wat hulle nooit in hulle lewe wou ken nie. Woordverkondiging: Luk 17 ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬ Bron: Lukas 17:26,27 ; Gen 6:1-14; 7:10 - 8:4; 8:18 - 9:17 Teks: Gen 9:14,15 As Ek dan wolke oor die aarde bring en hierdie boog verskyn in die wolke, dan sal Ek dink aan my verbond wat daar bestaan tussen My en julle en al die lewende wesens, in alle vlees. Tema: God gee die reënboog as genadeteken Psalms: 65:4,5; 65:6.7; 130:1,2; 33:2,3,4; 33:7,11. Opnamedatum: 2025 05 04 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • PROF. ADAM WIELOMSKI | JAN POSPIESZALSKI ROZMAWIA #173 13 часов назад
    PROF. ADAM WIELOMSKI | JAN POSPIESZALSKI ROZMAWIA #173
    Опубликовано: 13 часов назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • HEALING SATURDAY FILIPINO LIVE MASS TODAY *DECEMBER 27, 2025* FR. JOWEL JOMARSUS GATUS 3 дня назад
    HEALING SATURDAY FILIPINO LIVE MASS TODAY *DECEMBER 27, 2025* FR. JOWEL JOMARSUS GATUS
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Ds. P. de Vries - Amazing Grace  en  John Newton | Jong & Actueel Трансляция закончилась 2 недели назад
    Ds. P. de Vries - Amazing Grace en John Newton | Jong & Actueel
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 недели назад
  • Остановка боевых действий? / Москва озвучила главное требование 4 часа назад
    Остановка боевых действий? / Москва озвучила главное требование
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Eska Hity Grudzień 2025 🎧 Radio Eska Playlist – Najlepsze Brzmienia Vol.24 3 дня назад
    Eska Hity Grudzień 2025 🎧 Radio Eska Playlist – Najlepsze Brzmienia Vol.24
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 9 месяцев назад
    Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • Zmarła Brigitte Bardot. Krzywda dzieciństwa wpłynęła na całe jej życie 23 часа назад
    Zmarła Brigitte Bardot. Krzywda dzieciństwa wpłynęła na całe jej życie
    Опубликовано: 23 часа назад
  • Bybelbrokkies - Efesiërs 4:1-6 - Begin jou dag met God. (Dagstukkies vir Stiltetyd) 2 года назад
    Bybelbrokkies - Efesiërs 4:1-6 - Begin jou dag met God. (Dagstukkies vir Stiltetyd)
    Опубликовано: 2 года назад
  • Szczyt pokojowy na Florydzie, Ukraina w UE?, wielki protest roolników - Stanisław Michalkiewicz Трансляция закончилась 13 часов назад
    Szczyt pokojowy na Florydzie, Ukraina w UE?, wielki protest roolników - Stanisław Michalkiewicz
    Опубликовано: Трансляция закончилась 13 часов назад
  • Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 5 лет назад
    Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • FILIPINO LIVE MASS TODAY ONLINE *CHRISTMAS DAY* DECEMBER 25, 2025 II FR. JOWEL JOMARSUS GATUS 5 дней назад
    FILIPINO LIVE MASS TODAY ONLINE *CHRISTMAS DAY* DECEMBER 25, 2025 II FR. JOWEL JOMARSUS GATUS
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Rosary from Lourdes - 28/12/2025 Трансляция закончилась 1 день назад
    Rosary from Lourdes - 28/12/2025
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 месяцев назад
    Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Венчик Божественного Милосердия | Венчик Божественного Милосердия | 30 декабря 2025 г. 1 час назад
    Венчик Божественного Милосердия | Венчик Божественного Милосердия | 30 декабря 2025 г.
    Опубликовано: 1 час назад
  • Lede in Christus Kerk - Konferensie 10 месяцев назад
    Lede in Christus Kerk - Konferensie
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Ontdek Die Krag Van Judas 1:17-25. - Bybelbrokkies: 15 April. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD) 8 месяцев назад
    Ontdek Die Krag Van Judas 1:17-25. - Bybelbrokkies: 15 April. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)
    Опубликовано: 8 месяцев назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5