У нас вы можете посмотреть бесплатно Pappa или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Woorde: #geelskrif Pappa Ek het in een dag probeer om negentien jaar in 'n beknopte gedig uit te beeld. My vlieënde gedagtes was vol metafore, vergelykings, beeldsprake, spoggerige uitdruklike woorde en alles wat ek gehoop het, 'n mooi gedig vir pappa sou maak. Maar ek kan dit nie doen nie. Ek kan nie begryp hoe 'n paar van my woorde werklik 'n opsomming kan wees van al die liefde wat pappa so vrygewig vir my gee nie. So hierdie is my beste poging om deur iets anders as gesproke woorde vir pappa te sê, ek is lief vir pappa. Musiek: SonskynElvis