У нас вы можете посмотреть бесплатно Windpomp & Jy или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
https://www.instagram.com/p/CFMlWUiFuDT/ https://www.instagram.com/p/CADLgzxpvhT/ sonneblomdrukkies is ons voorlopige rooi hartjies en terwyl ons hande uitruil, kry jy die kind vol woorde, woordloos. deur die wiel en die windpomp dans ons op die ritme van God se musiek, ek kry jou tussen die kleure van 'n droom waar ons saam sterre kan vang op die groen gras. ons is sterk vloeiende riviere en dis jy met jou sagte aanraking wie maak dat hierdie woorde mooi raak met tyd. die woorde broei in my, en met jou is daar net altyd nog 'n gedig in my. ___________________________________ jy, jy wie drome kan beheer en die avontuur van 'n dag raaksien. moet dit nie laat gaan. jy, jy wie nog pure kan lag en soos 'n kind die pret van die lewe kan geniet. hou vas daaraan. jy, jy wie oorbodig in jou gedagtes wegdwaal, opsoek na nuwe idees. bly so kreatief. en jy, jy wie mooie woordspelings gebruik om vir my te laat glimlag. moet my nie laat gaan.