• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Jan van Riebeeck het gebid en daardie gebed is vir ons in die geskiedenis-boeke opgeteken. Jan van Riebeeck het gebid dat die Here hulle moes help om die “ware gereformeerde Christelijcke Leere” in hierdie donker kontinent in te dra. Dis die eerste gebed van en vir hierdie land. Die eerste en ook die bepalende gebed! Woordverkondiging: Mar 4, ds Gustav Opperman GK Colesberg ‪@WoordeuitsyWoning‬ Bron: Markus 4 Opnamedatum: 2024 03 03 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Hoor en Bewaar! Luk 11:14-32 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Hoor en Bewaar! Luk 11:14-32 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Orędzie noworoczne Prezydenta RP 2 часа назад
    Orędzie noworoczne Prezydenta RP
    Опубликовано: 2 часа назад
  • ⚡️ Зеленский запросил переговоры с Путиным || Срочная эвакуация в Украине 18 часов назад
    ⚡️ Зеленский запросил переговоры с Путиным || Срочная эвакуация в Украине
    Опубликовано: 18 часов назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 2 месяца назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь 7 дней назад
    РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь
    Опубликовано: 7 дней назад
  • 'n Lig vir die nasies Jes 53 Ds Gustav Opperman GK Brakpan Woorde uit sy Woning 3 года назад
    'n Lig vir die nasies Jes 53 Ds Gustav Opperman GK Brakpan Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 3 года назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Belaglik | deel 3 van 3 | Rooies Strauss 1 год назад
    Belaglik | deel 3 van 3 | Rooies Strauss
    Опубликовано: 1 год назад
  • Co kupują oprócz kawioru, blinów i igristego? #Moskwa #Rosja 7 часов назад
    Co kupują oprócz kawioru, blinów i igristego? #Moskwa #Rosja
    Опубликовано: 7 часов назад
  • Wat wil ek meer hê? Deu 3, Luk 9  Ds Gustav Opperman GK Orania @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Wat wil ek meer hê? Deu 3, Luk 9 Ds Gustav Opperman GK Orania @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Śnieżny paraliż na trasie S7. Kierowcy spędzili noc w autach 8 часов назад
    Śnieżny paraliż na trasie S7. Kierowcy spędzili noc w autach
    Опубликовано: 8 часов назад
  • Wees stil en weet 5 лет назад
    Wees stil en weet
    Опубликовано: 5 лет назад
  • США предупредили Молдову о рисках нелегальной миграции. Отказ от электроэнергии из Приднестровья 6 дней назад
    США предупредили Молдову о рисках нелегальной миграции. Отказ от электроэнергии из Приднестровья
    Опубликовано: 6 дней назад
  • God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg 3 года назад
    God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    Опубликовано: 3 года назад
  • 'Is Joslin Smith alive or not?' - World wants to know, says PA deputy chair 1 год назад
    'Is Joslin Smith alive or not?' - World wants to know, says PA deputy chair
    Опубликовано: 1 год назад
  • Трамп и Секретные Файлы: Платошкин Раскрывает Правду 2026 3 дня назад
    Трамп и Секретные Файлы: Платошкин Раскрывает Правду 2026
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Die wonder van my taal Hand 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Die wonder van my taal Hand 2 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Резкое обострение вокруг Одессы: что известно о событиях утра 21 числа и заявлениях сторон 14 часов назад
    Резкое обострение вокруг Одессы: что известно о событиях утра 21 числа и заявлениях сторон
    Опубликовано: 14 часов назад
  • ZUMA & TOORDERY | Rooies Strauss 1 год назад
    ZUMA & TOORDERY | Rooies Strauss
    Опубликовано: 1 год назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5