• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 скачать в хорошем качестве

Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 8 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1

Prk Ef 1 Juig in jou uitverkiesing! GK Matlabas 2017 07 23 Lees Efesiërs 1:1-23 Teksverse: Ef 1:3,4 Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus, soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees Broeders en Susters, Dit was die groot hervormer, Martin Luther, wat gesê het: Die duiwel is God se aap ... bedoelende hy is God se na-aper. Met elke goeie ding wat God daar gestel het, met elke geestelike seëning wat die mens van die Here ontvang, sal die duiwel daarna kom ... sal duiwel daarna kom en iets anders in die plek daarvan stel ... 'n verwringing, 'n verwronge namaaksel, 'n drogbeeld. God het die heilige huwelik daargestel. Daarteenoor kom die duiwel en hy gee ons vrye seks of die sogenaamde gay huwelik. God skenk sy heilige diakonale barmhartigheidsdiens aan die mens. Die duiwel antwoord met die werk van die Vrymesselaars en hulle meelopers. God skend die mensdom sy profete. Die duiwel antwoord deur die valse profete. God het Christus daar gestel. Die duiwel stel die Antichris daar. En ook ... ook vir God se soewereine uitverkiesing het die duiwel 'n antwoord, want hierdie aap kom en hy stel die mens daarteenoor aan die Geluksgodin voor. Hy stel ons voor aan Mama Lotto, en sy word die een wat kies. Sy sal 'n gelukkige wenner kies. Sy sal dit doen deur 'n gelukkige trekking of deur 'n casino-speletjie of perderwedren, of deur die val van 'n dobbelsteen ... Om sodoende van die uitverkiesende God 'n bespotting te maak. Om sodoende 'n bespotting te maak van die heilige woorde wat ons hier saam gelees het: Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus ... Ons loof en prys die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het ... wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus, soos die Vader ons in Hom uitverkies het. Ja, Hy het ons uitverkies voor die grondlegging van die wêreld uitverkies om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees Geliefdes, daar is 'n verskil. Daar is 'n verskil tussen die onverdiende genade wat ons van God ontvang ... en die meevallertjies wat die mensdom van die Geluksgodin ontvang. Die Geluksgodin sal met 'n groot fanfare by jou aankom, met geld en geskenke, met rykdom en met vet tjeks, terwyl God se uitverkiesende liefde na jou toe kom met geestelike seëninge. Dit is seëninge wat nie met die menslike maatstawwe gemeet kan word nie. Geestelike seëninge is vir diegene wat nie op die sigbare dinge let nie, maar deur God gelei word om na die onsigbare te verlang. Geestelike seëninge is vir diegene wat 'n verstand het met verligte oë, soos ons hierdie Skrifgedeelte gelees het. Wanneer die gelowige van God se uitverkiesende genade bewus word, dan is daar net een gepaste reaksie dan is daar net een gepaste houding, Geliefdes en dit is op jou knieë. Dankie, onse Vader, dankie dat ek 'n plek in u Vaderhuis mag hê! Dankie onse Here Jesus Christus dat U daar vir my 'n plek verwerf het! dat U daar in die Vaderhuis vir my vergifnis verwerf het deur u bloed ... Dankie vir hierdie wonderlike erfenis, hierdie wonderlike erfdeel waaraan ek ook deel mag hê! Nou mag u wel vra, Geliefdes, as ek dan niks kan sien nie, hoe kan ek weet ... hoe kan ek seker wees dat ek uitverkies is? Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word 2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: 3)Skryf in op ons poslys by [email protected] 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb by [email protected] Ons sal graag persoonlik met u in verbinding wil tree.

Comments
  • Leef as oorwinnaars! Ds Gustav Opperman Op 12 Grendelpreek Woorde uit sy Woning 4 года назад
    Leef as oorwinnaars! Ds Gustav Opperman Op 12 Grendelpreek Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • Обзор 360° с высоты птичьего полёта | Майами — Багамы | American Eagle E-175 4 года назад
    Обзор 360° с высоты птичьего полёта | Майами — Багамы | American Eagle E-175
    Опубликовано: 4 года назад
  • December 31, 2025 - New Year's Eve Service Трансляция закончилась 13 часов назад
    December 31, 2025 - New Year's Eve Service
    Опубликовано: Трансляция закончилась 13 часов назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Orędzie noworoczne Prezydenta RP 20 часов назад
    Orędzie noworoczne Prezydenta RP
    Опубликовано: 20 часов назад
  • Белый апач (1987) Спагетти-вестерн | Основано на реальной истории | Режиссер Бруно Маттеи 1 год назад
    Белый апач (1987) Спагетти-вестерн | Основано на реальной истории | Режиссер Бруно Маттеи
    Опубликовано: 1 год назад
  • Is jou siel onrustig? Ds Gustav Opperman Eerste erediens in GK Matlabas (grendelstaat 3) 5 лет назад
    Is jou siel onrustig? Ds Gustav Opperman Eerste erediens in GK Matlabas (grendelstaat 3)
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 11 Oktober 2024 Nuus 1 год назад
    11 Oktober 2024 Nuus
    Опубликовано: 1 год назад
  • Die Kerk is stukkend. Wat nou? Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 месяца назад
    Die Kerk is stukkend. Wat nou? Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Koronakrisis 2020 nC: Ons beleef God se dae! Ds Gustav Opperman 5 лет назад
    Koronakrisis 2020 nC: Ons beleef God se dae! Ds Gustav Opperman
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Wie mag voor God verskyn? Ps 15 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie 3 года назад
    Wie mag voor God verskyn? Ps 15 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie
    Опубликовано: 3 года назад
  • Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 5 лет назад
    Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Niks hoër as God! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#55 4 года назад
    Niks hoër as God! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#55
    Опубликовано: 4 года назад
  • Sting - Shape of My Heart || Sylwester z Dwójką 2025 16 часов назад
    Sting - Shape of My Heart || Sylwester z Dwójką 2025
    Опубликовано: 16 часов назад
  • Messe de 10h à Lourdes du 1er janvier 2026 Трансляция закончилась 5 часов назад
    Messe de 10h à Lourdes du 1er janvier 2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 часов назад
  • Sting - Every Breath You Take || Sylwester z Dwójką 2025 17 часов назад
    Sting - Every Breath You Take || Sylwester z Dwójką 2025
    Опубликовано: 17 часов назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • God se Gees werk teen die grein Ds Gustav Opperman 1 Kor 2 Woorde uit sy Woning 4 года назад
    God se Gees werk teen die grein Ds Gustav Opperman 1 Kor 2 Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • Aanskou die kerk se skoonheid! Ds Gustav Opperman Ps 48 GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Aanskou die kerk se skoonheid! Ds Gustav Opperman Ps 48 GK Ventersburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Hoe kry ons kerkmense betrokke? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Luk 5 4 года назад
    Hoe kry ons kerkmense betrokke? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Luk 5
    Опубликовано: 4 года назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5