• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 скачать в хорошем качестве

Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40

Gebed is nie 'n eenvoudige saak nie. Dis nie net 'n kwessie van op jou knieë gaan nie, Juis wanneer jy begin bid, word jy aangeval en besef jy hoe swak en hoe weerloos jy is. Volg die aktuele Romeinereeks: Reg voor God op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. As u geloofsvrae het, kontak ons asb by [email protected]. Ons gee om! As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word. In die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou op hierdie reis. Ek doen onlangs huisbesoek by ‘n lidmaat. sy het ‘n probleem met haar gebede, Sy neem haarself kwalik, sê sy, want sy sien haarself as ‘n knaende bedelaar voor die Here. Wel, dit is seker nie so verkeerd nie, dink ek, alle opregte bidders is bedelaars voor God. Die beste gebede wat in die Bybel opgeteken is, is bedelgebede ... gebede van diegene, wat niks het nie ... niks het om aan te bied nie gebede van diegene wat in alle opsigte armlastig is. Alle Godsmanne en vroue was nog altyd bedelaars voor God. Mag ons tog maar almal so wees ... soos die tollenaar in die gelykenis wees, die een wat teenoor die fariseër gebid het: God, wees my sondaar genadig! “Here, help my met hierdie kind wat nie wil hoor nie. Here help my sodat ander ook in my sal belangstel Here help tog, dat my geld nie sal opraak nie”. So word daar dag vir dag gebedel ... Vanaand se teks is dan spesiaal vir ons almal van ons wat onsself verwyt, soos die reeds genoemde lidmaat haarself ook oor al haar bedel gebede verwyt. Die Gees kom ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie. Die Heilige Gees help ons in ons onbeholpenheid. Bron: Romeine 8:26 Die Gees help my bid Romeinereeks: Reg voor God#40 Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas 2019 11 03 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Please note: This Intro and Outro Music used in all the video's in the Roman series: Justified/Reg voor God: Music Saraband and Variations (Händel) Birth Date‎: ‎February 23, 1685 Death Date‎: ‎April 14, 1759 Organist – Mariaan Senekal, Reformed Church Matlabas, Limpopo province South Africa This is not music owned or licensed by AdRev Publishing, but a private recording! This is therefore NOT: • ACL093_25_Serabande_And_Variations_Full-14699 - Lou Mannarino • Music composition

Comments
  • Gebeur alles ten goede? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#41 5 лет назад
    Gebeur alles ten goede? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#41
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Is jy gerus? Psalm 57 Ds Gustav Opperman te GK Rooiwal, WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Is jy gerus? Psalm 57 Ds Gustav Opperman te GK Rooiwal, WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Grootdoop of Kleindoop of Geen Doop? 9 лет назад
    Grootdoop of Kleindoop of Geen Doop?
    Опубликовано: 9 лет назад
  • Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Noodkreet van die Weste Hand 16 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 3 года назад
    Noodkreet van die Weste Hand 16 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 3 года назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 10 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 10 дней назад
  • Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Beset die Oorkant! Mar 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Как работала машина 4 года назад
    Как работала машина "Энигма"?
    Опубликовано: 4 года назад
  • Jesaja 64:1. God, daal neer en help ons! Dr Malan van Rhyn. 1 месяц назад
    Jesaja 64:1. God, daal neer en help ons! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 5 лет назад
    Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf? Genesis 23 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Почему рельсы имеют такую ​​форму? 2 года назад
    Почему рельсы имеют такую ​​форму?
    Опубликовано: 2 года назад
  • Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Óf Malligheid, óf Waarheid! Farce or Fact? Roman Series#1/Romeinereeks#1 Rev/Ds Gustav Opperman 6 лет назад
    Óf Malligheid, óf Waarheid! Farce or Fact? Roman Series#1/Romeinereeks#1 Rev/Ds Gustav Opperman
    Опубликовано: 6 лет назад
  • 112 Vita Dei Woordskool: Wegraping 2 5 лет назад
    112 Vita Dei Woordskool: Wegraping 2
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Voel jy benoud? Voel jy oorweldig deur gebeure? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#44 5 лет назад
    Voel jy benoud? Voel jy oorweldig deur gebeure? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#44
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Drie maal Amen! Rom 16:27 Ds Gustav Opperman Romeinereeks#65: Reg voor God 3 года назад
    Drie maal Amen! Rom 16:27 Ds Gustav Opperman Romeinereeks#65: Reg voor God
    Опубликовано: 3 года назад
  • Resep vir Gebed Jes 62 Dan 9 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 7 месяцев назад
    Resep vir Gebed Jes 62 Dan 9 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 2 месяца назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 2 месяца назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5