• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die grensdrade lê plat Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Die grensdrade lê plat. Die grensdrade van ons geloof … so reguit gespan in die reformasie, elke keer weer so mooi styfgetrek met die aflegging van elke doopbelofte, daardie grensdrade lê pap op die grond. Woordverkondiging: Eseg 34 Ds Gustav Opperman GK Colesberg. Gesagsgrense bestaan daar nie meer nie Kinders is reg en ouers is verkeerd … Vroue praat én preek … pa luister … Die kerk se skape wei op meentgrond van Sigem, drink by die fonteine van ander gelowe … Hulle kreupel voort met sweerkloue vol van parasiete wat hulle bloed suig. Hulle eet die geil plante vol van die gif van dwalinge … Hulle luister na die stemme van vreemde herders … Vreemde herders op die sosiale media … vreemde herders spreek na die harte van ons dogters … vreemde herder maak ons losloop seuns bymekaar in bendes … Bron: Lees Esegiël 34 Teks: Esegiël 34:7 Daarom, o herders, hoor die woord van die HERE! Tema: Die grensdrade lê plat … Psalms: 95:1,2,4; 73:11,12; 68:9; 103:1,11. Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Orędzie noworoczne Prezydenta RP 2 часа назад
    Orędzie noworoczne Prezydenta RP
    Опубликовано: 2 часа назад
  • Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 5 лет назад
    Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Wie dra wie? Jes 46 Ds Gustav Opperman GK Rooiwal @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Wie dra wie? Jes 46 Ds Gustav Opperman GK Rooiwal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Tragedia na zamarzniętym stawie. Nie żyje 7-latek, jego matka walczy o życie 10 часов назад
    Tragedia na zamarzniętym stawie. Nie żyje 7-latek, jego matka walczy o życie
    Опубликовано: 10 часов назад
  • Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Śnieżny paraliż na trasie S7. Kierowcy spędzili noc w autach 8 часов назад
    Śnieżny paraliż na trasie S7. Kierowcy spędzili noc w autach
    Опубликовано: 8 часов назад
  • Обзор 360° с высоты птичьего полёта | Майами — Багамы | American Eagle E-175 4 года назад
    Обзор 360° с высоты птичьего полёта | Майами — Багамы | American Eagle E-175
    Опубликовано: 4 года назад
  • WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best. 3 месяца назад
    WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best.
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Modzelewski: 2026 będzie rokiem wstrząsu 4 часа назад
    Modzelewski: 2026 będzie rokiem wstrząsu
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Is ek sielsgesond? 111 Johannes Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Is ek sielsgesond? 111 Johannes Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Staande voor die Heilige God Ds G Opperman Elandsfontein Geloftefees Machadodorp @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Staande voor die Heilige God Ds G Opperman Elandsfontein Geloftefees Machadodorp @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Staan voor die HERE! Deut 29 Geloftediens GK Suidkus Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Staan voor die HERE! Deut 29 Geloftediens GK Suidkus Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Express Republiki 31.12.2025 | TV Republika 5 часов назад
    Express Republiki 31.12.2025 | TV Republika
    Опубликовано: 5 часов назад
  • Een ding is nodig Luk 10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg Finale video @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Een ding is nodig Luk 10 Ds Gustav Opperman GK Colesberg Finale video @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Tusk alarmuje: musimy szykować się na najgorsze 3 часа назад
    Tusk alarmuje: musimy szykować się na najgorsze
    Опубликовано: 3 часа назад
  • Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Czy Chiny szykują się na upadek Rosji? 1 день назад
    Czy Chiny szykują się na upadek Rosji?
    Опубликовано: 1 день назад
  • Ken ek Christus? Efésiërs 4 Ds Gustav Opperman te GK Rooiwal Woorde uit sy Woning 2 года назад
    Ken ek Christus? Efésiërs 4 Ds Gustav Opperman te GK Rooiwal Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 2 года назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5