• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video) скачать в хорошем качестве

MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video) 8 месяцев назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video)
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video) в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video) в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video)

'n Ongemerkte aand by Die Local Bar in Potchefstroom. Die musikale verhouding tussen Ou Tekkies en MJ Nel strek al vele jare langer as wat Loopdop bestaan. Hierdie folk-rock treffer is net die piek van die ysberg - jare se vriendskap en musiek maak het opgebou tot hierdie spesiale samewerking tussen twee onafhanklike kunstenaars. Gebore uit Potchefstroom, hierdie video staan as 'n monument vir dit wat mens kan reg kry as 'n onafhanklike. Die mense het in dosyne opgedaag om te ondersteun en die onbeplandheid hiervan het gemaak vir 'n video wat die idee van "Loopdop" perfek vasvang en ten toon stel. Dankie aan die span kameramanne wat tot laat nog rond gehardloop het om soveel video materiaal as moontlik te kry. Dankie aan Impala en Die Local Bar dat ons jul tafels kon betrap en jul bar leeg tap. Dankie aan jou wat hierdie lees... Jy gee duidelik genoeg om oor wat ons doen, so indien jy meer wil sien hiervan, maak seker jy ondersteun ons deur hierdie video met mense te deel en ook ons te gaan follow op die platform van jou keuse. Maak ook seker jy kom by 'n MJ Nel of Ou Tekkies Live Show uit in jou area en koop 'n t-shirt of iets. Hos. Director: MJ Nel & Lindri Dugmore D.O.P: Lindri Dugmore Editor: MJ Nel Lirieke: Gee my ‘n loopdop voor ek op moet staan Na wie se huis toe gaan ons hierna gaan Die nag is nog dronk en ek is jonk Ek voel so alleen Ag kelner gooi my net nog een Een vir die liefde van my lewe Een vir my knieë sodat hul ophou bewe Sy lyk so alleen en ek's mos nie skaam nie Ek vra haar om te dans Sy sê gooi my nog ‘n drankie Een vir die barman Een vir die dame wat daar staan Een vir die dromers Een vir die man op die maan So as jy braaf is koop dan nog ‘n rondte Een vir die toppies Een vir die lenterokkies Een vir die Vrystaat Oh dit raak nou al laat Terwyl ons nou nog regop staan Hoe klink ‘n loopdop voor ons huis toe gaan (Instrumental) Hier staan ek in die middel van die dansbaan Sy fluitser saggies in my oor Het ek reg gehoor Verbeel ek my of vra sy my of ek wil saam gaan Maar voor ons ry laat ek net nog ‘n dop loop kry (Chorus) (Instrumental) (Chorus) ‘n Lekker loopdop voor ons huis toe gaan Hoe klink ‘n loopdop voor ons huis toe gaan ‘n Lekker loopdop voor ons huis toe gaan **** Gaan luister "Ekstrospeksie", MJ Nel se Debuut Self-Geskrewe Album op die platform van jou keuse: https://ffm.to/pqmjdaa MJ Nel Sosiale Media: Instagram:   / mjneldude   Facebook:   / mjneldude   TikTok:   / mjneldude   Ou Tekkies Sosiale Media: Instagram:   / ou_tekkies   TikTok:   / ou.tekkies  

Comments
  • ЧТО СКРЫВАЕТ ЛИТВА? Самая Необычная Страна Европы (15 Фактов) 2 месяца назад
    ЧТО СКРЫВАЕТ ЛИТВА? Самая Необычная Страна Европы (15 Фактов)
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video) 9 месяцев назад
    Prop - Tot Die Hane Kraai (Official Music Video)
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • Afrikaans Mix
    Afrikaans Mix
    Опубликовано:
  • Джем – MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video)
    Джем – MJ Nel & Ou Tekkies - Loopdop (Amptelike Musiek Video)
    Опубликовано:
  • Riaan Benadé - Vitamiene See (Lirieke Video) 1 год назад
    Riaan Benadé - Vitamiene See (Lirieke Video)
    Опубликовано: 1 год назад
  • Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo) 6 месяцев назад
    Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • Джем – Ou Tekkies
    Джем – Ou Tekkies
    Опубликовано:
  • Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video) 1 год назад
    Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)
    Опубликовано: 1 год назад
  • Dronkbel 2 года назад
    Dronkbel
    Опубликовано: 2 года назад
  • Sia ft. Damian Marley – Love Amplified (Cinematic Pop Reggae 2026 ) 1 месяц назад
    Sia ft. Damian Marley – Love Amplified (Cinematic Pop Reggae 2026 )
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Tamlyn Wessels - Nommer Hou (Official Music Video) 7 месяцев назад
    Tamlyn Wessels - Nommer Hou (Official Music Video)
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Appel - Klomp Keer Lekker (Amptelike Musiekvideo) 1 год назад
    Appel - Klomp Keer Lekker (Amptelike Musiekvideo)
    Опубликовано: 1 год назад
  • Armand Steenkamp - Woeste Manne van Worcester 8 месяцев назад
    Armand Steenkamp - Woeste Manne van Worcester
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo) 2 года назад
    Demi Lee Moore - Hart Breek (Amptelike Musiekvideo)
    Опубликовано: 2 года назад
  • Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo) 5 месяцев назад
    Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video) 6 месяцев назад
    Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • Ruhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo) 11 месяцев назад
    Ruhan du Toit - Ek Hou Van (Amptelike Musiekvideo)
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • Marno van der Merwe - By Die Dam 1 год назад
    Marno van der Merwe - By Die Dam
    Опубликовано: 1 год назад
  • Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video) 1 год назад
    Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)
    Опубликовано: 1 год назад
  • Roxette - The Look 16 лет назад
    Roxette - The Look
    Опубликовано: 16 лет назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5