• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand скачать в хорошем качестве

Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand 5 месяцев назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Aanvaar jou verlossing Nou! Bybelstudie uit Hand

Vir julle is hierdie Woord van verlossing gestuur! M.a.w. hierdie geleentheid, nou, is 'n Woord van verlossing en dit word NOU aan julle gebring! Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handeling, aangebied deur ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning Bron: Handelinge 13:13-42 Opnamedatum: 2024 06 18 Grafies: Intro Ester Koning (nee Van Deventer) +27 630210685 ester.vdeventer@gmail.com Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation 1) The Princesses Heart Cinematic Romantic Density & Time 3:04 You Tube Audio Library. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Die slang word versteur! Bybelstudie uit Hand 14:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 4 месяца назад
    Die slang word versteur! Bybelstudie uit Hand 14:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • 74. Pēc 7 dienām - PAR KO TU DOMĀJI, KAD TU TO DARĪJI? 6 дней назад
    74. Pēc 7 dienām - PAR KO TU DOMĀJI, KAD TU TO DARĪJI?
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Waardevol of Waardig | Vita Dei 552 1 год назад
    Waardevol of Waardig | Vita Dei 552
    Опубликовано: 1 год назад
  • Die Dier uit die aarde Openbaring Bybelstudie#29 Ds Gustav Opperman 4 года назад
    Die Dier uit die aarde Openbaring Bybelstudie#29 Ds Gustav Opperman
    Опубликовано: 4 года назад
  • Woorde Reeks | Sessie 2 | Die Effek van my Woorde 2 недели назад
    Woorde Reeks | Sessie 2 | Die Effek van my Woorde
    Опубликовано: 2 недели назад
  • SĀLS. Apsolījumi 1 день назад
    SĀLS. Apsolījumi
    Опубликовано: 1 день назад
  • 45) Teen die Een Ware God (Bybelstudie uit Hand 19:23) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    45) Teen die Een Ware God (Bybelstudie uit Hand 19:23) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • Pastore wat lieg | Rooies Strauss 2 года назад
    Pastore wat lieg | Rooies Strauss
    Опубликовано: 2 года назад
  • Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40 5 лет назад
    Die Gees help my bid! Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#40
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020 5 лет назад
    Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Lewe vir die ewigheid (Johannes 2:11) | Vita Dei 676 7 месяцев назад
    Lewe vir die ewigheid (Johannes 2:11) | Vita Dei 676
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Ära kurvasta Püha Vaimu, Toivo Teekel, 22.02.26 4 дня назад
    Ära kurvasta Püha Vaimu, Toivo Teekel, 22.02.26
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Consecințele Dezastruoase ale Păcatului | Marius Cruceru | Psalmul 38 2 дня назад
    Consecințele Dezastruoase ale Păcatului | Marius Cruceru | Psalmul 38
    Опубликовано: 2 дня назад
  • “Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd 6 месяцев назад
    “Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • 43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    43) Jesus se Doop is anders (Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5 3 месяца назад
    RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 11 дней назад
    Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 дней назад
  • BYBELSTUDIE Kolesensse 2 : 14 - 17 DIE SABBAT & DIE KRUIS - Deon Allers 4 года назад
    BYBELSTUDIE Kolesensse 2 : 14 - 17 DIE SABBAT & DIE KRUIS - Deon Allers
    Опубликовано: 4 года назад
  • Seergekry in die kerk 4 года назад
    Seergekry in die kerk
    Опубликовано: 4 года назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5