• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 5 месяцев назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Net een Messias Jesus Christus Ps 72 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Ons sien dit reeds in die Ou Testament: Hierdie God wat ons dien, is nie ‘n stamgod nie. Hy kan nooit ‘n eksklusiewe Israel god of Afrikanergod wees nie. Hy is die Skepper van hemel en aarde en van elke nasie hier op aarde. Die hele aarde moet immers met sy heerlikheid vervul word! Woordverkondiging: 1 Kon 4:20-34; Psalm 72, Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​ Bron: Lees 1 Kon 4:20-34; Psalm 72 Teks: 72:17,18 Geloofd sy die HERE God, die God van Israel, wat alleen wonders doen! En geloofd sy vir ewig sy heerlike Naam! En laat die hele aarde met sy heerlikheid vervul word! Amen, ja amen. Tema: Net een Messias: Jesus Christus Sing Psalm 72:2,4; 72:6,7; 72:8,9; 72:10,11 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Voorspoedige goddeloses? Ps 73 GK Colesberg Ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning ​ 5 месяцев назад
    Voorspoedige goddeloses? Ps 73 GK Colesberg Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 6 дней назад
    Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Пепельная среда и Великий пост: библейское или традиционное? Что сказал Иисус | Тифф Шаттлсворт 1 день назад
    Пепельная среда и Великий пост: библейское или традиционное? Что сказал Иисус | Тифф Шаттлсворт
    Опубликовано: 1 день назад
  • ‼️ ТОЛЬКО ЧТО: Ответ Трампа на Решение Верховного Суда США по Пошлинам. Пошлины Останутся в Силе! 8 часов назад
    ‼️ ТОЛЬКО ЧТО: Ответ Трампа на Решение Верховного Суда США по Пошлинам. Пошлины Останутся в Силе!
    Опубликовано: 8 часов назад
  • Ds. Thys Erasmus-Hoe sal ek van my sonde verlos word? Net Christus kan vir ons sondes betaal. 2 недели назад
    Ds. Thys Erasmus-Hoe sal ek van my sonde verlos word? Net Christus kan vir ons sondes betaal.
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Шокирующая разница между евреями, иудеями и израильтянами | Тайны, которые раскрывает Библия 2 недели назад
    Шокирующая разница между евреями, иудеями и израильтянами | Тайны, которые раскрывает Библия
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 8 лет назад
    Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Bladsye vir die Nageslag Susan Fouché Helpende Woord#292 Solidariteit Helpende Hand 8 дней назад
    Bladsye vir die Nageslag Susan Fouché Helpende Woord#292 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 8 дней назад
  • Getuienis diens | 10 Mei 2025 9 месяцев назад
    Getuienis diens | 10 Mei 2025
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • Wie neem ons vrese weg? Joh 6 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 3 года назад
    Wie neem ons vrese weg? Joh 6 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 3 года назад
  • Развязка в Иране. Новая Европа. Германия VS. Британия. Преемник Трампа | Итоги недели (13-19.2.26) 1 день назад
    Развязка в Иране. Новая Европа. Германия VS. Британия. Преемник Трампа | Итоги недели (13-19.2.26)
    Опубликовано: 1 день назад
  • Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74 9 лет назад
    Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    Опубликовано: 9 лет назад
  • 118) Elia se haatspraak (Volledige Erediens: 1 Kon 18)  Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 5 дней назад
    118) Elia se haatspraak (Volledige Erediens: 1 Kon 18) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 дней назад
  • “Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd 6 месяцев назад
    “Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • Werp jou brood op die water! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#103 Solidariteit Helpende Hand 4 года назад
    Werp jou brood op die water! Ds Gustav Opperman Helpende Woord#103 Solidariteit Helpende Hand
    Опубликовано: 4 года назад
  • Д. Л. Муди: продавец обуви, который потряс мир ради Христа | Истории миссионеров 5 месяцев назад
    Д. Л. Муди: продавец обуви, который потряс мир ради Христа | Истории миссионеров
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • Wat gebeur met ons geliefdes wat gesterf het tot en met die wederkoms? 6 месяцев назад
    Wat gebeur met ons geliefdes wat gesterf het tot en met die wederkoms?
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels 2 недели назад
    Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    Опубликовано: 2 недели назад
  • KSM Erediens | 2 Jun. |  Jesus se besoek is lewensgevaarlik. (Stephan Joubert) 1 год назад
    KSM Erediens | 2 Jun. | Jesus se besoek is lewensgevaarlik. (Stephan Joubert)
    Опубликовано: 1 год назад
  • 44) Die Gesonde Leer (Bybelstudie uit Hand 19:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    44) Die Gesonde Leer (Bybelstudie uit Hand 19:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5