У нас вы можете посмотреть бесплатно Maak die Springbokke Benoude Spronge? Of Is Daar Geen Rede to Kommer Nie | Span Teen Frankryk! или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
MW Welman en Arrie Hougaard bespreek die Springbokke se span wat uiteindelik aangekondig is na verskeie vertragings! Die wedstryd teen Frankryk word waarskynlik die wedstryd van die jaar, en die groot vraag is of hierdie die regte span vir hierdie reuse-uitdaging is. Twee slotte op die bank, geen Kwagga Smith nie, en André Esterhuizen speel weer ’n hibriede rol tussen voor- en agterspelers - daar is 'n hele paar vraagtekens rondom hierdie span! Ons ontleed die spankeuses, taktiek en verwagtinge vir hierdie kragtige wedstryd wat geen rugbyfan wil misloop nie. Maak die Springbokke Benoude Spronge? Of Is Daar Geen Rede to Kommer Nie | Span Teen Frankryk!