У нас вы можете посмотреть бесплатно Ivan Roux - Moenie sê Nie (Lirieke video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Gaan luister of koop 'Moenie sê Nie' hier - https://IvanRoux.lnk.to/OpsoekNaLiefdeMB Facebook - / ivanrouxofficial Instagram - / ivanroux_ TikTok - / ivanrouxsa _______________________________________________________________ Lirieke: Ons het gebreuk, wat het gebeur Ek wou nog aanhou In twee geskeur, my trane reen Was ons net ‘n fout? Daar is iets wat jou terug hou (wat nou) ‘n gevoel wat bly vasklou (aan jou) End it maak dat ek mal gaan oor jou Dit is anders as wat ek (onthou) Jy wou net altyd langer (vashou) Ek sukkel om jou te vertrou So moenie se jy’s lief vir my nie As jy dit nie, bedoel nie Moenie se jy’s lief vir my nie As jy dit nie so voel nie Wohoo Dis al die vals hoop wat my onder kry Woohoo Jy lieg vir my, jy lieg vir my Woohoo Ek sou jou by die horizon gaan kry Woohoo Nou’s dit verby Net ek prober jy kan jou nie steur Om nog aan te hou In my hart gesteek So ek bloei al deur My klere vir jou Daar is iets wat jou terug hou (wat nou) ‘n gevoel wat bly vasklou (aan jou) End it maak dat ek mal gaan oor jou Dit is anders as wat ek (onthou) Jy wou net altyd langer (vashou) Ek sukkel om jou te vertrou So moenie se jy’s lief vir my nie As jy dit nie, bedoel nie Moenie se jy’s lief vir my nie As jy dit nie so voel nie Wohoo Dis al die vals hoop wat my onder kry Woohoo Jy lieg vir my, jy lieg vir my Woohoo Ek sou jou by die horizon gaan kry Woohoo Nou’s dit verby Iets sit nie lekker in my borskas nie Daar’s dinge wat ek en jy nooit gese het nie So ongemaklik dis ‘n tragedie Wil jy nie se wat tussen ons gebeur het nie So moenie se jy’s lief vir my nie As jy dit nie, bedoel nie Moenie se jy’s lief vir my nie As jy dit nie so voel nie Wohoo Dis al die vals hoop wat my onder kry Woohoo Jy lieg vir my, jy lieg vir my Woohoo Ek sou jou by die horizon gaan kry Woohoo Nou’s dit verby