• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere скачать в хорошем качестве

Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Tel my op, HERE! Psalm 41 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudies: God se Liedere

"Ék het gesê: o HERE, wees my genadig! Genees my, want ek het teen U gesondig." Dis 'n baie goeie beginpunt vir enige gelowige: om eerstens na homself te kyk wanneer hy beproef word. Eerstens te kyk tot watter mate sy eie sonde vir die Here tot 'n aanstoot was en dat die Here hom nou tugtig om weer op die regte pad te kom. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae op @Woorde uit sy Woning Vir alle vorige video's: preke, Bybelstudies, Helpende Woorde en geskiedenisvideo's besoek asb ons webblad: woordeuitsywoning.com Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 41 Opnamedatum: 2022 10 03 Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 41:1,2 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar. Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Comments
  • Verlange na God Ps 42,43 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere 3 года назад
    Verlange na God Ps 42,43 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere
    Опубликовано: 3 года назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Oujaarsdiens. Ds. Charné Viljoen. 31 Desember 2025. Daniël 4. NG Kerk Groot-Brakrivier 18 часов назад
    Oujaarsdiens. Ds. Charné Viljoen. 31 Desember 2025. Daniël 4. NG Kerk Groot-Brakrivier
    Опубликовано: 18 часов назад
  • ВИТРАЖИ СРЕДНЕВЕКОВЬЯ. Цикл 19 часов назад
    ВИТРАЖИ СРЕДНЕВЕКОВЬЯ. Цикл "Библия в живописи"
    Опубликовано: 19 часов назад
  • Orędzie noworoczne Prezydenta RP 14 часов назад
    Orędzie noworoczne Prezydenta RP
    Опубликовано: 14 часов назад
  • Satan se saligsprekinge - Ds. Jurgens Prinsloo 9 месяцев назад
    Satan se saligsprekinge - Ds. Jurgens Prinsloo
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • I Know Who Holds Tomorrow | 2 Hours of Relaxing Piano Hymns with lyrics 19 часов назад
    I Know Who Holds Tomorrow | 2 Hours of Relaxing Piano Hymns with lyrics
    Опубликовано: 19 часов назад
  • Если у тебя спросили «Как твои дела?» — НЕ ГОВОРИ! Ты теряешь свою силу | Еврейская мудрость 3 недели назад
    Если у тебя спросили «Как твои дела?» — НЕ ГОВОРИ! Ты теряешь свою силу | Еврейская мудрость
    Опубликовано: 3 недели назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Leer Hoe Om Bybelstudie Te Doen | 7 Maklike Stappe 3 года назад
    Leer Hoe Om Bybelstudie Te Doen | 7 Maklike Stappe
    Опубликовано: 3 года назад
  • Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1 8 лет назад
    Jy is uitverkies! Juig! Weet jy verseker? Ds Gustav Opperman Efe 1
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Почему “хорошая жизнь” заканчивается изгнанием? Вайехи | Рав Дов Бер Байтман 4 дня назад
    Почему “хорошая жизнь” заканчивается изгнанием? Вайехи | Рав Дов Бер Байтман
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Sensacja! Kim jest DANIEL OLBRYCHSKI — narodowość i pochodzenie! Co ukrywał aktor? 2 дня назад
    Sensacja! Kim jest DANIEL OLBRYCHSKI — narodowość i pochodzenie! Co ukrywał aktor?
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Die kind van God se lewe voor die Wedderkoms - Student MJ Smit 2 дня назад
    Die kind van God se lewe voor die Wedderkoms - Student MJ Smit
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Wapen 2: Die Woord as Swaard – Hoe om die Bybel te Lees en Toepas Трансляция закончилась 2 года назад
    Wapen 2: Die Woord as Swaard – Hoe om die Bybel te Lees en Toepas
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74 9 лет назад
    Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    Опубликовано: 9 лет назад
  • АЛЬБОМ НОВЫХ ХРИСТИАНСКИХ НОВОГОДНИХ ПЕСЕН И КЛИПОВ 2026 # 1 #новыеновогодниепесни2026 #хиты 1 день назад
    АЛЬБОМ НОВЫХ ХРИСТИАНСКИХ НОВОГОДНИХ ПЕСЕН И КЛИПОВ 2026 # 1 #новыеновогодниепесни2026 #хиты
    Опубликовано: 1 день назад
  • Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 9 месяцев назад
    Die Satan versoek ons Deu 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 месяцев назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5