• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

dronk. скачать в хорошем качестве

dronk. 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
dronk.
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: dronk. в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно dronk. или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон dronk. в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



dronk.

// drie glase wyn later en ek voel hoe my kop draai. ek was nie seker of dit die wyn of hy was nie. ek skraap toe uiteindelik die moed bymekaar om vir hom te sê ek hoop dat ek eendag rég sal wees. dat my hare lekker genoeg sal ruik dat hy sy neus konstant daarin kan begrawe. dat my maag sal genoeg sal wees vir sy kop om daarin te sink. my hande foutloos genoeg vir syne om myne te vind (wil jy aan my dink). my woorde eerlik genoeg vir hom om my te vertrou (sal jy my woorde vashou en toevou en verewig daaraan vasklou). my stem eenvoudig genoeg vir hom om te verstaan en te luister. my ore klein genoeg sodat hy magiese woorde daarin fluister. my lippe blink genoeg vir 'n soen. al is dit net vir 'n seisoen ek wil hê ons moet die dinge doen wat jy nie met die ander gedoen het nie. soos om die sterre vir mekaar te pluk; die straatkind se trane te sluk; vir mekaar se harte te mik; op mekaar se asem te verstik; vir jou woorde te pluk en te gee met 'n groen strik. of om sommer net hier op die strand te sit. aan wyn te verstik. en te voel hoe jou gevoelens vir my verdik (jou lippe ruik na rooiwyn en ek wil daarin verdrink). "jy's dronk." ek weet. "jy's baie dronk." jy ook. ek kon die angs aan sy lippe lees. hy doen toe die eenvoudigste ding op aarde, leun vorentoe; soen my op die voorkop; en fluister, "ja, ek is dronk en jy is mooi en môre is ek nugter en jy sal steeds mooi wees." ©eg_ek volg eg_ek op instagram:   / eg_ek   facebook:   / afrikaans20-.  . webtuiste: egkunst.com kontak: info@egkunst.com ©video vervaardig deur egkunst musiek vir die agtergrond: Summit - deur Jonny Easton hierdie video en die inhoud daarvan behoort aan eg_ek en egkunst ©️alle regte voorbehou ongelooflik dankie vir julle ondersteuning deur te lees en te luister, asook in donasies en die aankoop van ons produkte sodat ons gemeenskaps en kreatiewe projekte kan realiseer. te veel liefde x

Comments
  • liewe mens...2.0 4 года назад
    liewe mens...2.0
    Опубликовано: 4 года назад
  • 'n movie. 6 лет назад
    'n movie.
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Джем – dronk.
    Джем – dronk.
    Опубликовано:
  • Deon Groot - Ek Sweer (Official Music Video) 5 лет назад
    Deon Groot - Ek Sweer (Official Music Video)
    Опубликовано: 5 лет назад
  • liewe jy. 5 лет назад
    liewe jy.
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Norah Jones & John Legend - Midnight Promise 🎶 | Soulful Jazz Mix Pop Crossover Music 2 дня назад
    Norah Jones & John Legend - Midnight Promise 🎶 | Soulful Jazz Mix Pop Crossover Music
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Tarryn Lamb - Vier Woorde 7 лет назад
    Tarryn Lamb - Vier Woorde
    Опубликовано: 7 лет назад
  • (dood)moeg. 7 лет назад
    (dood)moeg.
    Опубликовано: 7 лет назад
  • ⚡️ Скопление техники уничтожено залпом || Путин ищет виновных 1 день назад
    ⚡️ Скопление техники уничтожено залпом || Путин ищет виновных
    Опубликовано: 1 день назад
  • Janie Bay - My Lief Feat. Majozi & Early B [Official Video] 4 года назад
    Janie Bay - My Lief Feat. Majozi & Early B [Official Video]
    Опубликовано: 4 года назад
  • Израиль после ракетного удара - шокирующие кадры с места событий. 09.03.2026 17 часов назад
    Израиль после ракетного удара - шокирующие кадры с места событий. 09.03.2026
    Опубликовано: 17 часов назад
  • jy steel my slaap. 5 лет назад
    jy steel my slaap.
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Jo Black - Die Vrou Wat Ek Liefhet 8 лет назад
    Jo Black - Die Vrou Wat Ek Liefhet
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Кельтский блюз — спокойная музыка для фона | Мягкие струны и тишина - Celtic Blues 1 месяц назад
    Кельтский блюз — спокойная музыка для фона | Мягкие струны и тишина - Celtic Blues
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • onbeantwoord. (eg_ek en van wyk brand) 5 лет назад
    onbeantwoord. (eg_ek en van wyk brand)
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Ek, Jy En Die Vreemdeling. 4 года назад
    Ek, Jy En Die Vreemdeling.
    Опубликовано: 4 года назад
  • Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal 7 лет назад
    Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo) 2 года назад
    Juan Boucher & Tasché - Suid (Amptelike Musiekvideo)
    Опубликовано: 2 года назад
  • Harry Styles - Sign of the Times (Official Video) 8 лет назад
    Harry Styles - Sign of the Times (Official Video)
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Steve Hofmeyr - Ek ken jou soms 11 лет назад
    Steve Hofmeyr - Ek ken jou soms
    Опубликовано: 11 лет назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5