У нас вы можете посмотреть бесплатно As jy goed genoeg is, is jy oud genoeg! Of hoe? | Raakvat Rugby Podcast или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Springbokke se span teen Japan het ‘n paar wenkbroue laat lig, en die hoofopskrif? Zachary Porthen wat sy Springbokdebuut gaan maak op vaskopstut! Die ou gesegde lui “as jy goed genoeg is, is jy oud genoeg” – hou dit enigsins nog water? In hierdie episode van die Raakvat Rugby Podcast ontleed MW Welman en Arrie Hougaard Rassie se nuutste keuses, bespreek die nuutste verwikkelinge op die bank, en gesels oor ‘n paar spelers vir wie hierdie toer maak of breek kan wees. As jy goed genoeg is, is jy oud genoeg! Of hoe? | Raakvat Rugby Podcast