• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2 скачать в хорошем качестве

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 2

Matrikulante, baie welkom by die Kuier Rapport Matriekklas 2020 op #MySkool op Netwerk24! Ons weet die Covid-19-pandemie het jul laaste skooljaar op sy kop gekeer en dat die eindeksamen van julle dalk angstig maak, maar die Kuier Rapport Matriekklas 2020 is hier om te help. Die Kuier Rapport Matriekklas 2020 vervang Kuier se jaarlikse Winterskool-projek en is vanjaar heeltemal digitaal. Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied. Baie van hierdie onderwysers is ook vakadviseurs en sien eindvraestelle na, so hulle weet waarvan hulle praat. Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed as moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word. Kuier is ook baie dankie vir Hoërskool Curro Durbanville wat hul geriewe om die videoklasse in op te neem, gratis beskikbaar gestel het. Die videoklasse gaan beskikbaar wees vanaf 17 Augustus tot 22 Desember 2020. Dus sal julle soveel kere as wat julle wil na die lesse kan kyk. Die agt vakke wat gedek word, is: • Afrikaans Huistaal • Engels Eerste Addisionele Taal • Wiskunde • Wiskundige geletterdheid • Lewenswetenskap • Besigheidstudies • Geskiedenis • Toerisme Hulplyn: Behalwe die videoklasse gaan matrikulante gaan ook toegang hê tot ’n tolvrye hulplyn (080 111 22 34) waar onnies reg staan om te help as jy vrae het oor die vakke hierbo. En as die stres bietjie erg raak, kan matrieks én ouers hierdie hulplyn skakel vir sielkundige hulp. Maar onthou die sielkundige bystand is net beperk tot matrieks en hul skoolwerk; niks anders nie. So, vertel al jul matriekvriende en ja, selfs jul onnies, om in te skakel. Want sáám kan julle die wa deur die drif trek en ons staan bankvas agter élke matrikulant! • Vir enige verdere navrae, stuur ’n e-pos na [email protected]

Comments
  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 1 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 1
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Wiskundige Geletterdheid Les 1 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Wiskundige Geletterdheid Les 1
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Преломление и «замедление» света | По мотивам лекции Ричарда Фейнмана 2 года назад
    Преломление и «замедление» света | По мотивам лекции Ричарда Фейнмана
    Опубликовано: 2 года назад
  • Metro Noord 3 года назад
    Metro Noord "Final Push" - Geskiedenis Vraestel 2
    Опубликовано: 3 года назад
  • Придуманное Рождество: как было на самом деле? — о. Алексей Уминский и Андрей Десницкий, FR ENG SUBS 4 дня назад
    Придуманное Рождество: как было на самом деле? — о. Алексей Уминский и Андрей Десницкий, FR ENG SUBS
    Опубликовано: 4 дня назад
  • 5 ошибок, которые совершает большинство лыжников | И как их исправить 2 недели назад
    5 ошибок, которые совершает большинство лыжников | И как их исправить
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 7 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 7
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 3 3 года назад
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 3
    Опубликовано: 3 года назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Wiskundige Geletterdheid Les 15 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Wiskundige Geletterdheid Les 15
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Wiskundige Geletterdheid - Modelle en verpakking 01 5 лет назад
    Wiskundige Geletterdheid - Modelle en verpakking 01
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 2 3 года назад
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 2
    Опубликовано: 3 года назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 8 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 8
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Geografie Kaartwerk: Hoe om die Gradiënt te bepaal 5 лет назад
    Geografie Kaartwerk: Hoe om die Gradiënt te bepaal
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Wiskundige Geletterdheid Les 5 en 6 5 лет назад
    Kuier Rapport Matriekklas: Wiskundige Geletterdheid Les 5 en 6
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Rekeningkunde Les 9 3 года назад
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Rekeningkunde Les 9
    Опубликовано: 3 года назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 1 3 года назад
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 1
    Опубликовано: 3 года назад
  • GEOGRAFIE 2 LENTE SKOOL 2021 Ekonomiese Geografie van Suid Afrika 2 года назад
    GEOGRAFIE 2 LENTE SKOOL 2021 Ekonomiese Geografie van Suid Afrika
    Опубликовано: 2 года назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige Geletterdheid Les 6 3 года назад
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige Geletterdheid Les 6
    Опубликовано: 3 года назад
  • Урок 1 (осн). Физика  - наука о природе 6 лет назад
    Урок 1 (осн). Физика - наука о природе
    Опубликовано: 6 лет назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5