• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 скачать в хорошем качестве

God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 6 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121

Psalm 121 loop oor van vertroue ... vertroue in God se bewaring. Die woord bewaar is die sleutelwoord. Die woorde bewaar en Bewaarder kom sesmaal voor: jou Bewaarder kan nie sluimer nie. Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. Die HERE is jou Bewaarder ... Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid. Op hierdie wete het die Psalmdigter vertrou: Hy vertrou op die bewaring deur die Bewaarder van Israel. Wat was die grond van sy onwrikbare vertroue ... sy vertroue in die bewaring deur die Bewaarder van Israel? Hy së dit aan die begin: Ek slaan my oë op na die berge. Waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Wat ‘n wonderlike voorreg het ons nie ... om ons oë na die berge hier by ons op te slaan nie ... die magtige Kransberge hier by ons en dan te besef: My hulp is van die HERE wat daardie berge gemaak het ... Op die Vader se hulp, op sy sorg vertrou ek sonder om te twyfel, omdat ... omdat, omdat omdat Hy dit as 'n almagtige God kan doen en omdat Hy dit ook as 'n getroue Vader wil doen ... Kan en wil. Dit gaan om twee gedagtes: kan en wil ... Die HERE kan... Met hierdie kan, met hierdie skeppingswerk van die HERE het die kerk in Bybel hulleself voortdurend vertroos. Male sonder tal word die kerk van die Ou Testament daaraan herinner. En ook in die Nuwe Testament word daar daarop gesteun ... op die Skeppersalmag van God gesteun. Ons moet leef vanuit die skeppingswerk van die HERE. In skepping openbaar God Homself. Die HERE kan. En Hy wil ook, want Hy is 'n getroue Vader, my Vader om Christus wil. Dis wat ons by die kruis sien ... Bron: Preek: God WIL en KAN help! Bely uit die Psalms - Troosreeks video nr12 Ps 121 Heidelbergse Kategismus Sondag 9 Vr 26 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB. Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en het dus groter toeganklikheid vir dowes en anderstalige kykers. 4) Beskikbaar: Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's) Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's) Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels. Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blad: Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! Ons bosveldgemeente is 101 jaar oud. 7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Die kanaal het in 2016 begin en Ina is voltyds daarmee besig. Ons verbeter voortdurend die kwaliteit van ons video’s deur o.a. ons toerusting op te gradeer. Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, kontak ons asb by [email protected] Ons sal graag persoonlik met u in verbinding wil tree. Musiek gebruik in hierdie video: Ps 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers #gustavopperman #inaopperman #psalmstroosreeks #heidelbergsekategismus #belyuitdiepsalms

Comments
  • Wat is Waarheid? Ds Gustav Opperman Troosreeks#53 HK 43 Negende gebod Ps 12 5 лет назад
    Wat is Waarheid? Ds Gustav Opperman Troosreeks#53 HK 43 Negende gebod Ps 12
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 2 Paaie 2 Eindpunte: Kies versigtig! Ds Gustav Opperman Troosreeks#43  Psalm 1 5 лет назад
    2 Paaie 2 Eindpunte: Kies versigtig! Ds Gustav Opperman Troosreeks#43 Psalm 1
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Псалом 121 — Бог, Который хранит и помогает 4 года назад
    Псалом 121 — Бог, Который хранит и помогает
    Опубликовано: 4 года назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Хор. Рождество . Пятидесятники. Баку . Сценка. 3 дня назад
    Хор. Рождество . Пятидесятники. Баку . Сценка.
    Опубликовано: 3 дня назад
  • КАК ЗВУЧИТ ОРГАН 1740 ГОДА: ГЕНДЕЛЬ, РОЖДЕСТВЕНСКИЙ КОНЦЕРТ 6 дней назад
    КАК ЗВУЧИТ ОРГАН 1740 ГОДА: ГЕНДЕЛЬ, РОЖДЕСТВЕНСКИЙ КОНЦЕРТ
    Опубликовано: 6 дней назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54  HK 44 Ps 131 5 лет назад
    Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Что они вытворяют в церкви! В это сложно поверить! 5 дней назад
    Что они вытворяют в церкви! В это сложно поверить!
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Израиль Получил Зеленый Свет на Атаку Ирана (Том, 30.12.25) 1 день назад
    Израиль Получил Зеленый Свет на Атаку Ирана (Том, 30.12.25)
    Опубликовано: 1 день назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Roep tot die Here! Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 11 месяцев назад
    Roep tot die Here! Gen 4 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • Waarsku almal! Genadige waarskuwing Ds Gustav Opperman Troosreeks#4 Ps 19 6 лет назад
    Waarsku almal! Genadige waarskuwing Ds Gustav Opperman Troosreeks#4 Ps 19
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Die Wonderbare Raadsman se boodskap kan nie geïgnoreer word nie. (Mt. 7:24-29) Ds. Schalk Strauss. 3 недели назад
    Die Wonderbare Raadsman se boodskap kan nie geïgnoreer word nie. (Mt. 7:24-29) Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Modzelewski: 2026 będzie rokiem wstrząsu 22 часа назад
    Modzelewski: 2026 będzie rokiem wstrząsu
    Опубликовано: 22 часа назад
  • Беременность и роды (Рав Исраэль Якобов) 20 часов назад
    Беременность и роды (Рав Исраэль Якобов)
    Опубликовано: 20 часов назад
  • КАК В СТАРОСТИ НЕ ПРЕВРАТИТЬСЯ В ОБУЗУ? 7 ВАЖНЕЙШИХ СОВЕТОВ ОТ ТАТЬЯНЫ ЧЕРНИГОВСКОЙ. 3 недели назад
    КАК В СТАРОСТИ НЕ ПРЕВРАТИТЬСЯ В ОБУЗУ? 7 ВАЖНЕЙШИХ СОВЕТОВ ОТ ТАТЬЯНЫ ЧЕРНИГОВСКОЙ.
    Опубликовано: 3 недели назад
  • #97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц 5 дней назад
    #97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц
    Опубликовано: 5 дней назад
  • БОГ СКАЗАЛ МНЕ: ХРАНИ ТОЛЬКО 5 ПРОДУКТОВ, ЧТОБЫ ВЫЖИТЬ — ВСЁ ОСТАЛЬНОЕ БУДЕТ БЕСПОЛЕЗНО 1 день назад
    БОГ СКАЗАЛ МНЕ: ХРАНИ ТОЛЬКО 5 ПРОДУКТОВ, ЧТОБЫ ВЫЖИТЬ — ВСЁ ОСТАЛЬНОЕ БУДЕТ БЕСПОЛЕЗНО
    Опубликовано: 1 день назад
  • РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь 8 дней назад
    РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь
    Опубликовано: 8 дней назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5